Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het jy al ’n borrel-wafel geëet?

’n Wafel met roomys en stroop is hemels. Dit smelt in jou mond en is tegelyk bros en sag én warm en koud. Ons ken die rondes, vierkantiges en het selfs al blommetjie-wafels gesien. Maar raai wat? Nou...

View Article


Vier Vadersdag by een van dié eetplekke

Steak, bredie, burgers en natuurlik bier … só proe Vadersdag! Dis gul en gemaklike kos, net soos jou pa. Hier’s ’n paar restaurante reg oor die land waar jy kos soos dié kan geniet en in ’n ontspanne...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis Garfield-dag . . . maak lekker lasagne!

Vandag 39 jaar gelede het Jim Davis se geliefde gemmerkat-karakter Garfield die eerste keer ooit as strokiesprent in ’n koerant verskyn. Dis waarom 19 Junie Garfield-dag is. Everyone’s a...

View Article

Christia se wintersop

Die gedagte aan sop en die herinneringe wat dit bring, laat haar altyd glimlag. Die aktrise Christia Visser, bekroon vir haar spel in die fliek Tess, sê: “Dis ons winter-stapelvoedsel. My ouma het...

View Article

Nuwe kleur vir kos: Swart!

Reënboogkleur koek, vrugte- en groenteborde en selfs pizza was geruime tyd voor in die koor op al wat ’n Instagramblad en spyskaart is. Hoe kleurryker, hoe beter! Maar deesdae steel ’n nuwe kleur die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karringmelk-vetkoek met kerriemaalvleis en guacamole

Vetkoek met kerriemaalvleis is een van ons gunsteling-kombinasies! Nou het Westfalia die tradisionele resep nóg beter gemaak. Karringmelk verleen ’n besonderse tekstuur aan die vetkoek, terwyl...

View Article

Spek in jou nagereg?

Die lewe rus op twee pilare: ’n bordjie soet en ’n bordjie sout. Kombineer jy dié twee, is dit hemel op aarde.  Ja, soet en sout werk wonderlik saam! Sout kikker enige gereg op, selfs die soetste...

View Article

Eiers gebak in chorizo en ertjies

Die chorizowors met sy sterk paprikageur werk lekker saam met die soet smaak van die ertjies. genoeg vir twee • sowat 40 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 2 groot tamaties, in...

View Article


Prego-broodrolletjies

’n Lekker maaltyd terwyl jy rugby op TV kyk. Die steakrolletjies word met ’n geurige tamatiesous geëet. Jy kan die tamatie-peri-peri-sous ook saam met hoender eet. Tamatie-peri-peri-sous genoeg vir 600...

View Article


Melktert-pasteie

Dis soos die naam sê ’n kombinasie van melktert en pastei. En hoekom nie? Dit smaak heerlik. Skep net lekker baie vulsel in die pastei. Ek het ’n kleinbordjie gebruik om die pasteideeg uit te sny – die...

View Article

Boerewors-frikkadelle met tamatiesmoor

Hierdie manier van wors gaarmaak is ’n treffer. Jy kan dit sonder sukkel voor die TV eet. genoeg vir 22 frikkadelle • 600 g boerewors van jou keuse • 100 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2...

View Article

Oondgeroosterde lamstjops

Hoe maklik is dit nie om jou tjops só gaar te maak nie. Jy hoef nie eens ’n vuur aan te steek nie. • 12 lamsribtjops • 100 ml olyfolie • 2 takkies vars roosmaryn, blaartjies gestroop van takkies • sap...

View Article

Spaghetti-roomys? Jy lees reg!

Wat kom by ’n lekker romerige roomys? Daar is roomys in elke geur en kleur, selfs swart roomys – lees meer hiér. Maar het jy geweet jy kry ook spaghetti-roomys? Dit word spaghetti-eis genoem: ’n...

View Article


Hannes van Kwêla deel sy ma se beesstert-resep

Hannes van Wyk, akteur, vervaardiger en aanbieder van die kykNET-joernaalprogram Kwêla, het wonderlike herinneringe aan sy kinderdae – veral ma Mariet se kos. “Al sê sy altyd (sy is 83 en woon in ’n...

View Article

Kerfkuns: Kyk hoe lyk dié avokado!

Nie almal het tyd om hul kos behoorlik te garneer nie. Maar ai, dis lekker om kuns op ’n bord te sien! Kerfkuns in kos het lank agterweë gebly, maar dit lyk of dit dalk net weer ’n gier kan raak. Kyk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is dit Marmite of Bovril?

Om ’n eetkamertafel is daar vier onderwerpe wat jy gewoonlik vermy: politiek, geld, rugby en geloof. Maar een vraag kan net so ’n debat ontlok: Is jy ’n Marmite-mens of ’n Bovril-mens? Kyk, jy is óf...

View Article

Wafelpan, jou yster!

Die meeste van ons besit ’n wafelpan, of droom minstens van een. ’n Warm wafel op ’n ysige wintersdag is beslis nie te versmaai nie! Maar het jy geweet jy kan ’n hele ontbyt maak met jou wafelpan? Ja,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 koekies vir jou koekieblik

As ek aan vakansie dink, sien ek dadelik my ma, Susan, aan die bak om die koekieblik vol te kry vir die seevakansie wat wag. Maar voor ons nog Prieska gehaal het, was my hande gewoonlik al minstens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis internasionale sjokoladedag! Hier’s 4 heerlike resepte

Vandag is internasionale sjokoladedag! Hier’s drie van ons gunsteling-resepte: 1. Heerlike sjokolade-haselneuttert Vir my is sjokolade en neute ’n wenkombinasie. Die tert is so ryk, jy kan gewoonlik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Macaroni-pizza?… Is jy gereed hiervoor

Macaroni-en-kaas en pizza is baie mense se gunsteling-geregte. Dit is trooskos en bederfkos. Maar nou word die twee geregte gekombineer! Hoe klink die tradisionele macaroni-en-kaas-gereg op ’n heerlike...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live