Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fees vir saamkuier: Fynbos en aards

Ronelle Demat wil ’n aardse kuier reël. Die tafel word versier met Kaapse fynbos, proteas en vetplante. Die atmosfeer het ’n nostalgiese gevoel wat jou verwelkom met intrapslag.  Ronelle Demat se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fees vir Kersfees: feestelik en sag

Sanette Viljoen wil elke dag Kersfees vier. Bo die tafel sweef geel en wit tossels wat ’n sagte atmosfeer skep. ’n Feestelike gevoel word geskep met silwer draperings en Kersfeesballe. Sanette Viljoen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Aardse daknatmaak

Ohna van der Sluys en haar man woon op Hermanus, waar hulle pas ’n nuwe huis laat bou het. Hy is van Nederlandse afkoms en dit moet deel wees van die spyskaart vir hul daknatmaak-partytjie. Die dekor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Plaaskuier vir ’n huweliksherdenking

Natahli Magalie van Ceres en haar man is vanjaar 10 jaar getroud en sy wil dit vier met ’n Amerikaanse plaaskuier. Daar moet sonneblomme wees en hooibale vir sitplek. Gaste kan sit en eet waar hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Blou okkasie vir ’n ooievaarstee

Karen Dreyer woon op Melkbosstrand en moet ’n ooievaarstee vir ’n seuntjie reël. Sy is dol oor die see, ballonne en blou, en daarom moet haar okkasie van bo tot onder blou wees. Ou knoopdoop-tegnieke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fees vir moeders: Lig en spoggerig

Danielle Potgieter van Durbanville is ’n ma van drie.  Sy wil ’n ete hou waar sy en haar vriendinne wat ook moeders is saam kan fees vier en ontspan. Die tema is wit en groot bosse tulpe en wit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fees vir ’n 30ste: Ou Britse sjarme

Sindy Radyn se okkasie is baie sjarmant! Vir haar 30ste verjaarsdag wil sy ’n partytjie vol Britse sjame hou. Rooi rose wat oor ’n tafel sweef en lang kerse skep ’n elegante atmosfeer. Die “Meesters”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fees vir ou vriende: Nostalgies en eksentriek

Melinda Botma van Langebaan is mal oor kuier, kook en oudhede restoureer. Sy wil ’n reunie hou vir skoolvriende wat sy lanklaas gesien het, en sy reken ’n anderste teeparty in die aand sal werk. Groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fees vir herfs: Minimalisties en elegant

Zalta Kelbrick se okkasie is eenvoudig maar elegant. ’n Lang wit tafeldoek bedek die tafel waaroor fynbos in ’n bos hang. Proteas en houtbeeldjies versier die tafel. Zalta se spyskaart: • Vark-en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Thaise fees: Kleurvol en geurig

Lindy van Tonder het onlangs in Thailand gaan vakansie hou. Sy wil graag die kleure en geure van die land met haar vriende deel. Kleurvolle orgidieë bedek die tafel en bakkies vol reukwater skep ’n...

View Article

Botterskorsie-pasta

Die groente word in die oond gebak – die een helfte word vir die sous verpulp en die ander helfte sorg vir tekstuur in die pasta. genoeg vir 4 • 1 kg botterskorsie-stukke • 60 ml olyfolie • 20 ml...

View Article

Broshoender-hamburgers

Maak soos die Amerikaners en braai hoender bros met ’n karringmelk-krummelkors. Dis heerlik op hamburgers. genoeg vir 4 • 12 ontbeende hoenderdye • 45 ml gerookte paprika • 250 ml karringmelk • 2...

View Article

Oondgebakte-tamatie-en-spekpasta

As jy tamaties oondbraai, raak die smaak soeter en skerper. Met min moeite kan jy groot geure skep. Genoeg vir 4 1 kg gemengde kersietamaties 250 g gekapte spek 2 knoffelhuisies, gekap 60 ml olyfolie...

View Article


Mielie-en-hoenderkerrie

Jy braai die mielies en maak dan kerrie daarmee. genoeg vir 6 • 30 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 20 ml masala • 20 ml borrie • 45 ml kerriepoeier • 18 ontbeende...

View Article

Rafelvark-rolletjies

Die vleis maak jy oornag gaar en sit dit dan in broodrolletjies voor. Jy kan natuurlik jou eie rolletjies vars bak as jy tyd het. genoeg vir 6 • 60 ml olyfolie • 1,25 kg ontbeende varkboud • 2 uie,...

View Article


Frikkadel-kerrie met geelrys

Die lekker van dié kerrie lê in die sous waarin die frikkadelle gaargemaak word. Neem jou tyd met die sous. genoeg vir 6 SOUS 45 ml olyfolie 1 ui, fyngekap 30 ml vinkelsaad 30 ml rissievlokkies 45 ml...

View Article

Herman se ma se pampoenkoekies met miso-karamel

As jy ooit vir Sondagmiddagete opdaag by Borcherdstraat op Upington, kan jy maar weet my ma se pampoenkoekies sal op die tafel wees. Ek gee die karamel ’n moderne smaak met miso-pasta, ’n Oosterse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wintertroos: Karamel-en-koffietiramisu

Tradisioneel word die gereg net met koffie gegeur. Ek gee dit ’n nuwe smaak met karamel, die geur van 2017! Karamel-en-koffietiramisu genoeg vir 8 6 eiergele 100 g strooisuiker 10 ml vanieljegeursel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eet soos Audrey Hepburn

Sy was een van Hollywood se styl-ikone. Maar het jy geweet Audrey Hepburn was ook ’n bobaas-kok? SARIE se Herman Lensing het ’n paar resepte uit die boek Audrey at Home, wat deur haar seun, Luca Dotti,...

View Article

Gouestroop-en-koejawelpoeding met rooibosvla

Wintertyd in my ouma se kombuis kon jy gereeld hoor hoe die pot se deksel klap terwyl die poeding stoom. genoeg vir 6 – 8 • 250 g (270 ml) botter • 250 ml gouestroop • 200 g (250 ml) strooisuiker • 4...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live