Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Macaroni-pizza?… Is jy gereed hiervoor

$
0
0

Macaroni-en-kaas en pizza is baie mense se gunsteling-geregte. Dit is trooskos en bederfkos. Maar nou word die twee geregte gekombineer!

Hoe klink die tradisionele macaroni-en-kaas-gereg op ’n heerlike pizza? Verbeel jou net: Macaroni met sy smullekker kaassous, gebak op ’n pizza van gesmelte mozzarella-kaas. Kaas op kaas en koolhidrate op koolhidrate.

A post shared by PIZZANISTA! (@pizzanista) on

Mac & Cheese Pizza•Whole Pie•Gluten Free•Vegan #sundays @pizzanista

A post shared by Ileana (@braidedvegan) on

Hierdie nuwe trend sal beslis jou familie se aandag trek – ’n samekoms van twee gunstelinge. Maak oudergewoonte macaroni-en-kaas en voeg dit op jou pizza. Bak dit in die oond en jy is gereed om te knubbel.

Hier’s ’n video wat jou sal wys hoe:

Macaroni-en-kaas is miskien vreemd op pizza, maar op Instagram wag daar nóg vreemder kombinasies:

Nik-Naks op pizza:

Versiersuiker op pizza:

A post shared by Ruan Van Tonder (@ruantonder) on

Marshmallows op pizza:

Nacho-pizza:

Blomkool-en-eier-pizza:

Watter pizza sal jy wil probeer?

The post Macaroni-pizza?… Is jy gereed hiervoor appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!