Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Kokkedoortjies raai: Wat is ’n palmier?

Ná weke op ons TV-kassie kan ons steeds nie glo hoe talentvol die Kokkedoortjies is nie! Ja, die deelnemers van kykNET se Kokkedoortjies weet hoe om hul lyk sjef in die kombuis te hou. Maar hoe goed...

View Article


Patat-toast

Sny jy brood uit? Hier’s ’n manier om jou toast te eet. Plaas skywe patat in die broodrooster (toaster) – dis maklik, vinnig én glutenvry!  Al wat ’n foodie is, deel nou hul #sweetpotatotoast-foto op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kokkedoortjies raai: Wat is pinotage?

Ná weke op ons TV-kassie kan ons steeds nie glo hoe talentvol die Kokkedoortjies is nie! Ja, die deelnemers van kykNET se Kokkedoortjies weet hoe om hul lyk sjef in die kombuis te hou. Maar hoe goed...

View Article

Koeksister-crème brûlée

Die soet smaak van koeksisters word in die roombasis van die nagereg ingekook. Die beste van twee wenners! genoeg vir 6 • 370 ml room • 1 vanieljepeul, oopgesny en saadjies uitgekrap • 6 groot...

View Article

Kokkedoortjies raai: Wat is szechuan?

Ná weke op ons TV-kassie kan ons steeds nie glo hoe talentvol die Kokkedoortjies is nie! Ja, die deelnemers van kykNET se Kokkedoortjies weet hoe om hul lyk sjef in die kombuis te hou. Maar hoe goed...

View Article


Het jy al ’n pienk pynappel gesien?

Verlede jaar het reënboogmielies ons oog gevang. Elke pit was ’n ander kleur. Nou is daar nóg ’n kossoort wat sy ware kleur wys: ’n Pynappel. So pienk soos spookasem! Volgens Metro het die Amerikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leer ken die 5 kokkedoortjies

Eers was daar 10 en nou is daar vyf. Week na week moet kykers met swaar harte die oulike Kokkedoortjies groet. Wie gaan die wenner wees van kykNET se eerste Kokkedoortjie? Al die kinders is talentvol...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spaanse wors (chorizo) met swart olywe

Chorizo is propvol geur, en jy kan al die verskillende geure in dié sous proe. – 60 ml olyfolie – 250 g Spaanse worse (chorizo), in skywe gesny –  400 g klein rosa-tamaties, gehalveer –  250 ml room –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee kontinente, twee sjefs, een aand

Een kom van Kalifornië, die ander is trots Suid-Afrikaans. Sit hulle saam in een kombuis en daar gebeur magic.  Vanjaar op  Vryheidsdag het die President Hotel in Bantry Bay, Kaapstad, ’n feestelike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe kosgier: Het jy al ooit soesji só geëet?

Of jy nou in Kaapstad of op Kakamas woon, die kans is goed dat jy van soesji hou. Maar hier is ’n nuwe manier om soesji te eet waaroor die koswêreld tans gons: Vispoke. Dit kan beskryf word as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Deelbord met bone-en-beetsmeer, steak en slaai

Die bone-en-beetsmeer is iets heel nuuts – ek het die resep uitgedink omdat ek nie geblikte kekerertjies kon kry om beethoemoes te maak nie. Ek het bloot die kekerertjies met botterbone vervang. FOTO...

View Article

Karringmelk-hoenderstukke

Bros buitelaag en warm hoender binne. Genoeg vir 4 12 ontbeende hoenderdye 45 ml gerookte paprika 250 ml karringmelk 4 knoffelhuisies, fyngekap sout en varsgemaalde swartpeper 200 g droë broodkrummels...

View Article

Bruschetta met ertjie-en-fetakaas-smeer

Die kombinasie van soet ertjies en fetakaas werk goed. Moenie sout byvoeg nie – die feta is sout genoeg. genoeg vir 6 6 snye ciabatta-brood olyfolie 250 ml oorskiet- of gevriesde ertjies 3 wiele...

View Article


Het jy al ’n verjaardagkoek só versier?

Is daar iets mooiers as ’n koek wat mooi versier is? ’n Nuwe gier steek nou in die bakwêreld kop uit: die “brushstroke cake”. Dis ’n koek wat met sjokolade-kwashale versier is, en dit lyk letterlik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heerlike sjokolade-haselneuttert

Vir my is sjokolade en neute ’n wenkombinasie. Die tert is so ryk, jy kan gewoonlik net ’n klein stukkie op ’n slag eet. Genoeg vir 8 – 10 – 200 g sjokoladekoekies (Romany Creams) – 60 ml gesmelte...

View Article


Het jy al dié kuns met ’n avokado bemeester?

Of dit nou ’n bestanddeel in ’n slaai is of in die middel van ’n stukkie soesji pryk, ’n avokado bly lekker. Maar hier’s ’n “nuwe” avokado-kuns wat al hoe meer mense wil bemeester: Avokado-rose. A post...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Romerige aartappelgebak

Die meeste werk aan hierdie gereg is om die aartappels te skil en in skyfies te sny. genoeg vir 6 • 50 g (55 ml) botter • 6 middelslag-aartappels, geskil • 250 ml room • 100 g cheddarkaas, gerasper • 2...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou 3 pannekoek-resepte vir winter

Het ons ooit ’n verskoning nodig om pannekoek te eet? Beslis nie! Maar gelukkig begin die weer nou ál koeler raak en vra die dae vir ’n heerlike pannekoek of drie. Met kaneelsuiker, stroop, soet of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Spyskaart vir Vadersdag

Hierdie Sondag is Vadersdag! ’n Lekker bord tuisgekookte kos is die heel beste manier om jou pa te bederf. Hoe klink hierdie spyskaart? FOTO Unsplash / Caleb Jones Voorgereg Die perfekte kaasbord Kuier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het jy kosvrae vir Saartjie?

Sy is SARIE se nuwe virtuele raadgewer. Sy weet alles van kos, mode, skoonheid en dekor en sy gaan raad uitdeel waar dit nodig is. Hier by SARIE KOS staan sy reg om al jul kosvrae te antwoord – nou...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live