Ná weke op ons TV-kassie kan ons steeds nie glo hoe talentvol die Kokkedoortjies is nie! Ja, die deelnemers van kykNET se Kokkedoortjies weet hoe om hul lyk sjef in die kombuis te hou. Maar hoe goed ken hulle hul kosterme?
SARIE het gaan uitvind!
Hier’s die antwoord: Dis ’n peper wat baie in Chinese kos gebruik word.
The post Kokkedoortjies raai: Wat is szechuan? appeared first on SARIE.