Verlede jaar het reënboogmielies ons oog gevang. Elke pit was ’n ander kleur. Nou is daar nóg ’n kossoort wat sy ware kleur wys: ’n Pynappel. So pienk soos spookasem!
Volgens Metro het die Amerikaanse maatskappy Del Monte al vir 10 jaar aan hierdie kleurvolle pynappel gewerk. En dit lyk of dit binnekort op die kosrakke gaan verskyn.
Lees meer oor dié pynappel hier.
Kyk net hoe kleurvol!
Sal jy dit eet?
The post Het jy al ’n pienk pynappel gesien? appeared first on SARIE.