Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Spaanse wors (chorizo) met swart olywe

$
0
0

Chorizo is propvol geur, en jy kan al die verskillende geure in dié sous proe.

– 60 ml olyfolie

– 250 g Spaanse worse (chorizo), in skywe gesny

–  400 g klein rosa-tamaties, gehalveer

–  250 ml room

– 170 g ontpitte swart olywe, gedreineer

– sout en varsgemaalde swartpeper

– 500 g penne

Verhit olyfolie in ’n diep pan en braai wors sowat 5 minute terwyl jy roer. Voeg tamaties by en braai oop tot tamaties sag word. Voeg room by en geur met sout en peper. Laat oop prut tot room verdik het. Voeg olywe by en meng goed deur. Kook penne volgens aanwysings op pak en dreineer in vergiettes. Gooi penne in groot opdienbak en voeg sous by. Meng goed deur en sit dadelik voor.

FOTO Micky Hoyle

The post Spaanse wors (chorizo) met swart olywe appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!