Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak bredie in net 45 minute

Die herfs is op ons voorstoep en as die koue kom inloer, is dit tyd vir bredie! Maar ons weet krag en tyd is duur en bredies vra al twee. Vat kortpad en maak bredie in jou drukkoker. Dis geurig en...

View Article


Mari-Louis Guy se skons

Wat is ’n Engelse tee sonder skons? En wat is skons sonder room en konfyt? Bak skons vir jou high tea of bedien dit Sondagoggend vir ontbyt. Mari-Louis Guy maak vir dié resep sommer self konfyt in ’n...

View Article


Kaas-en-basilie-soufflé

Soufflé is een van die mees klassieke Franse geregte. Dit is regtig nie baie moeilik om te maak nie: Jy maak ’n witsous, voeg jou kaas of wat ook al by, en dan klop jy die eierwitte styf en vou dit in....

View Article

Maak jou eie Sweetie Pies

’n Sweetie Pie is ’n geliefde lekkerny wat dikwels onweerstaanbaar op die kafee se rak wag. Maar jy kan dit sommer self by die huis maak. Sit dit in ’n mooi boksie en gee dit as ’n Moedersdaggeskenk!...

View Article

6 soet tertjies in ’n kits

Hier’s ses soet tertjies vir ’n behoorlike high tea. Koop klaargemaakte tertdoppies by jou bakkery – dan is die meeste van die werk gedoen! Sjokolade-tertjies Bring 250 ml room tot kookpunt en gooi oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 heerlike quiches vir die souttand

’n Souttert is altyd ’n staatmaker! Hier’s ’n verskeidenheid soutterte waarvan jy kan kies. Groente-quiche Quiche met gekaramelliseerde uie en bokmelkkaas Aspersie-quiche Gesonder quiche Lorraine The...

View Article

Sjokolade-mousse met net 3 bestanddele

Heerlik lig, maklik én goedkoop! En die heel beste is – jy kan dit ook in die mikrogolfoond maak! • 200 g donkersjokolade • 2 x 380 g-blikke ingedampte melk • 300 g malvalekkers Plaas een blik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Papkoekies met boerewors en tamatiesmoor

Arepas, noem die Suid-Amerikaners hierdie gewilde papkoekies. Hulle gebruik ’n fyngemaalde mieliemeel wat effens verskil van ons tradisionele pap.  genoeg vir 4 •  250 ml mieliemeel •  500 ml water •...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade-cremoratert

Ek is baie anti-kossnobs en mense wat dink sekere dinge is te kommin vir hul tafel. Laat ek dit nou maar ruiterlik erken: Ek hou van cremoratert. Noem my maar wat jy wil, kommin, eenvoudig of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ou-gunsteling: Hertzoggies

Dit bly ’n ou-gunsteling! (sowat 16 blokkies) Kors • 250 g (445 ml) koekmeel • 10 ml bakpoeier • knippie sout • 125 g (135 ml) botter • 25 g (30 ml) strooisuiker • 3 eiergele 15 ml water Bolaag • 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokoladesplinter-ystervarkies

Ystervarkies is ’n heerlike bederf. Maar nou is dit nóg meer dekadent! (18 porsies) – 200 g donkersjokolade, grofgekap – 1 x basisresep (ongebak) – 700 g fyn klapper Vir die stroop – 60 ml kakaopoeier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peermalvapoeding

Malvapoeding is sekerlik een van ons gewildste poedings. Voeg geblikte pere by en verander dit in ’n heeltemal nuwe lekkerny. genoeg vir 4 – 6 • 13 g (15 ml) botter • 100 g (125 ml) suiker • 1 eier,...

View Article

Het jy eiers al só geëet?

Kosgiere kom en gaan byna soos Suid-Afrika se ministers van finansies. Maar hierdie nuwe kos-trend het ons oog gevang! Al ooit gehoor van “wolk-eiers”? Dis besig om Instagram oor te neem, en nou kan jy...

View Article


Bruinbredie met lam, uie en aartappels

’n Behoorlike bruinbredie bestaan net uit vleis en aartappels.Omdat jy lamsteaks gebruik, is die bredie nie so vetterig nie. Dis ook maklik, want alles gebeur in die oond. genoeg vir 4 • sowat 60 ml...

View Article

Kaas-en-spekvetkoekstokkies

Die inspirasie hiervoor was broodstokkies wat jy saam met sop eet. Ek het vetkoek só gebraai en dis heerlik! genoeg vir 8 • 660 ml louwarm water • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 10 g sout • 20 ml heuning •...

View Article


Ciabatta-vetkoek

Vorm jou vetkoek soos die tipies Italiaanse pantoffelbroodjie en gee dit ekstra geur met komyn. genoeg vir 8 • 10 g kitsgis • 10 g sout • 300 ml louwarm water • 45 ml heuning • 5 ml heel komynsaad •...

View Article

Slapdeegvetkoek

’n Maklike resep van my ma. Sy het dit dikwels vir ons gemaak en voorgesit met lekker cheddar en heuning. genoeg vir 12 • 200 g (360 ml) koekmeel • 15 ml bakpoeier • 20 ml suiker • 5 ml sout • 2 eiers...

View Article


Doughnutvetkoek

Ek is mal oor soet doughnuts, maar maak ’n slag iets souts daarvan. Dit lyk boonop indrukwekkend. genoeg vir 6 • koekmeel vir uitrol • 500 g-sakkie winkeldeeg • sonneblomolie vir diepbraai • 100 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vetkoek op 4 ander maniere

Dis ’n ou Suid-Afrikaanse gunsteling, vetkoek met botter en konfyt. Maar hy’s net so lekker met doodgewone pitmielies of kerriemaalvleis. Hier is een vir elkeen se smaak… Ciabatta-vetkoek...

View Article

Kokkedoortjies raai: Wat is mulligatawny?

Ná weke op ons TV-kassie kan ons steeds nie glo hoe talentvol die Kokkedoortjies is nie! Ja, die deelnemers van kykNET se Kokkedoortjies weet hoe om hul lyk sjef in die kombuis te hou. Maar hoe goed...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live