Hierdie Sondag is Vadersdag! ’n Lekker bord tuisgekookte kos is die heel beste manier om jou pa te bederf. Hoe klink hierdie spyskaart?

FOTO Unsplash / Caleb Jones
Voorgereg
Kuier rustig met ’n glas wyn en smul aan hierdie heerlike kaasbord. Klik hier.

FOTO Donna Lewis
Hoofgereg
Op hierdie dag hoef hy nie te braai nie. Die weer is lekker koud en net reg vir ’n bord warm kos.
Sappige hoenderborsies met aspersie-en-pestoroomsous

FOTO Micky Hoyle
Wat is enige Sondagmiddagete sonder hierdie tradisionele gunsteling?

FOTO Micky Hoyle
Perfek as ’n winter-bykos vir sy spesiale dag.

FOTO Donna Lewis
Nagereg
Dis ’n poeding wat álmal beïndruk.

FOTO Micky Hoyle
The post ’n Spyskaart vir Vadersdag appeared first on SARIE.