Ná weke op ons TV-kassie kan ons steeds nie glo hoe talentvol die Kokkedoortjies is nie! Ja, die deelnemers van kykNET se Kokkedoortjies weet hoe om hul lyk sjef in die kombuis te hou. Maar hoe goed ken hulle hul kosterme?
SARIE het gaan uitvind!
Uit SARIE se kos-stoor:
Kort beesribbe gebraai in Pinotage
Ja, jy hoef nie net jou glas Pinotage te drink nie. Kook daarmee ook! Klik hier vir die resep.

FOTO Micky Hoyle
The post Kokkedoortjies raai: Wat is pinotage? appeared first on SARIE.