Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Wafelpan, jou yster!

$
0
0

Die meeste van ons besit ’n wafelpan, of droom minstens van een. ’n Warm wafel op ’n ysige wintersdag is beslis nie te versmaai nie! Maar het jy geweet jy kan ’n hele ontbyt maak met jou wafelpan?

Ja, sowaar! Jy kan van eiers tot spek gaarmaak. Boonop het jou ontbyt dan ’n oulike blokpatroon …

Aartappelkoekies word lekker goudbruin en bros gebraai.

 

Jy kan selfs nagereg maak in jou wafelpan.

En laaste maar nie die minste nie: kaasbroodjies. Die yster raak selfs warm genoeg om die kaas te smelt.

The post Wafelpan, jou yster! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!