Sjokolademousse
Nagereg Mousse • 210 g sjokolade, gekap • 500 ml room • 4 eiers, geskei • 45 ml strooisuiker Plaas sjokolade en 125 ml room in mengbak wat oor ’n kastrol pas. Gooi water in die kastrol – water moenie...
View ArticleRoosmaryn-en-olyfolie-gemarineerde lamstjops
Gunsteling Roosmaryn-en-olyfolie-gemarineerde lamstjops van ons oud President Nelson Mandela • 12 lamstjops • 4 takkies vars roosmaryn, blaartjies verwyder en fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap •...
View Article7 vreemde koskombinasies wat wérk!
As jy in my kombuis instap, kan jy maar van een ding seker wees: ek glo nie aan al die sogenaamde reëls waarvoor jy moet bang wees nie. Boonop gaan kos oor hoe jy dit geniet en wat vir jou lekker is....
View ArticleVan kelner tot Madiba se kok, nou sy eie restaurant! PLUS Herman se spyskaart...
Uitvoerende sjef Brett Ladds het heel onder begin voordat hy sy groot kans in Madiba se kombuis gekry het. Hy vertel wat hy alles vir die voormalige staatshoof voorgesit het. In matriek het Brett as...
View ArticleDié #SARIESondag vier ons tapas, of in SA styl – deelkos!
Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op...
View ArticleWenke vir jou Tapas-tafel
Dié week se #SARIESondag is dit tyd vir tapas! Tapas gaan oor lekker eet en samesyn. So al geselsend skuif jou kuiermense van stoel tot stoel om die tafel en almal kry kans om tyd saam met álmal te...
View ArticleBarbara kook ’n storm los!
Wanneer ’n storm losbars en jy het nie ’n kar om by die winkels uit te kom nie, wat maak jy dan? Ek staan verlede Vrydagmiddag en wag ’n uur vir ’n Uber-taxi op die sypaadjie, op pad na ’n afspraak....
View ArticleBak so jou eie sjokolade-splinterkoekies
Die geskiedenis van kos fassineer my elke keer as ek iets daaroor lees. Soos oor Ruth Graves Wakefield. Sy het in 1938 die eerste sjokolade-splinterkoekie uitgedink (die resep is opgeneem in haar...
View ArticleKoekedore gee raad: Só oorkom jy jou fobie vir bak
As jy deesdae baie trendy wil wees, moet jy kan brei, hekel en bak! In ons digitale era en gejaagde lewe meen kenners dat ons terugkeer na wat ons oumas vir ontspanning gedoen het in ons vrye tyd. Vir...
View ArticleHerman se hertzog-koek
Ons ken almal die klassieke hertzoggie gemaak van broskors, goeie appelkooskonfyt en sagte klapper-meringue-bolaag. Hier is net ’n groter weergawe – genoeg vir almal! Koek 8 eiers, geskei 5 ml...
View ArticleVanielje-en-sjokolade chiffonkoek
Vanielje-en-sjokolade chiffonkoek. Dié koek met sy baie eierwitte ken ons nie verniet ook as engelkoek nie. Net een sny en jy verbeel jou jy dryf weg op ’n hemelse wolk Koek 12 ekstragroot eierwitte 3...
View ArticleKerskoekie-huis
Kry die kinders in die kombuis en bak lebkuchen, die tradisionele Duitse Kerskoekie met sy delikate speserygeur. Versier dit met mooi patrone en bou saam ’n sprokieshuis! koek 360 g (360 ml) heuning...
View ArticleRoosmaryn-en-olyfolie-gemarineerde lamstjops
Gunsteling Roosmaryn-en-olyfolie-gemarineerde lamstjops van ons oud President Nelson Mandela • 12 lamstjops • 4 takkies vars roosmaryn, blaartjies verwyder en fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap •...
View ArticleKnoffel vir gesondheid én geur
Knoffel word al eeue lank waardeer – nie net as smaaklike bestanddeel in kos nie, maar ook vir sy talle gesondheidsvoordele. En komende Saterdag, 30 April, is dié beskeie bolplant die ster by...
View ArticleRaak só ontslae van vreemde kombuisreuke
Kaneel is seker een van die mees nostalgiese reuke wat daar is … Dink net aan tuisgebakte melktert of pannekoek met kaneelsuiker, om nie eens te praat van pampoenkoekies nie! Dit kan ook ’n...
View ArticlePortugese pregosteakrolletjies
Ná die langnaweek is niemand regtig lus vir kook vanaand nie… Probeer hierdie maklike resep vir ’n vinnige aandete. (genoeg vir 4) Gaarmaaktyd: 20 minute • 4 rib-steaks (rib-eye) (sowat 200 g elk, nie...
View ArticleGratis kosgeskenke as jy verjaar!
As kind het min dinge my op my verjaardag so opgewonde gemaak soos ’n roomys wat soos ’n nar versier is, met ’n brandende sparkler en vrolike kelners wat luidkeels vir jou sing – julle almal weet...
View Article#SARIESondag vir ons Moedersdag
Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op...
View ArticleWenke vir #SARIESondag – Moedersdag
Dié week se #SARIESondag word opgedra aan al die moeders. Met Moedersdag verwag jy om terug te sit en bederf te word. Hoewel ’n ete uit altyd lekker bederf is, kry jy tog meer genot uit iets wat jou...
View ArticleHoender met kruisement- amandel-en-songedroogde-tamatie-kors
Genoeg vir 4 Gaarmaaktyd: 30 minute • 4 hoenderborsies, met vel en been • 250 ml hoenderaftreksel • 500 ml vars broodkrummels • 100 ml olyfolie • klein hand vol vars kruisement, gekap • 250 g...
View Article