Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

#SARIESondag vir ons Moedersdag

$
0
0

Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op SARIE.com bederf met ’n spesiale Sondagmiddagete-plan. Van A – Z!

In dié aflewering van ons opwindende nuwe reeks deel ons vandag die spyskaart en inkopielys sodat jy solank jou #SARIESondag kan beplan.

Kry ook jou SARIESondag wenke hier.

Dié week se #SARIESondag is veral spesiaal vir al die moeders en oumas. Ons deel die week se spyskaart wat jou geliefdes kan berei – Sondag-trooskos met min moeite. 

As jy wonder waaroor al die bohaai gaan, lees HIER en luister ook wat sê Denise Newman, wat in Suidooster speel, oor haar Sondagherinnering.

Blaai deur die galery vir die resepte vir jou eerste #SARIESondag.

Sampioensop

Kry die resep hier

8-uur-lamskenkelpastei

Kry die resep hier

Soetpatats

Kry die resep hier

Malvapoeding met roomys & vla - in die mikrogolfoond!

Kry die resep hier

Inkopielys

Vleis

6 groot (sowat 2 kg) lamskenkels

Suiwel

250 ml crème fraîche, 250 ml room,100 g botter

Kruie en geur

1 heel kaneelstok

Vars vrugte en groente

3 x 250 g-pakke gesnyde sampioene,1 kg klein patats

Ander

20 ml bakpoeier | 100 g donkersjokolade | 1100 g witsjokolade | 200 ml groente-aftreksel | 30 ml fyn koljander | 30 ml vinkelsade |1 x 200 g-buis tamatiepasta | 2 x 410 g-blik kersietamaties | 500 ml beesvleisaftreksel | 500 ml rooiwyn| 1 blik ingedampte melk | 35 ml appelkooskonfyt |140 g (250 ml) bruismeel | 5 ml koeksoda | 15 ml asyn | 1 liter vanieljeroomys | 500 ml vanieljevla |

Reeds in jou spens

Hout-kebabstokkies, botter, melk, eiers, sout en peper, kanola-olie (genoeg vir diep-braai), olyfolie, vanieljegeursel, uie, knoffelhuisies, hoenderaftreksel, witwynasyn, heuning, sagte bruinsuiker, strooisuiker, bruismeel, tamatiesous, worcestersous, blatjang, sojasous, koekmeel

sarie kos pavlova vinnige kos

The post #SARIESondag vir ons Moedersdag appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!