Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Barbara se Eat, Pray, Love-pizza

Die afgelope langnaweek kyk ek weer die rolprent Eat, Pray, Love met Julia Roberts. As ek sy was, sou ek net daar in Italië gebly het, veral vir die kos en natuurlik vir die pizza in Napels. Ek het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 foute wat almal in die kombuis maak

Ons almal maak foute en die kombuis is nie ‘n uitsondering nie. Geen kombuis is perfek nie, nie eens myne nie. Ek is eintlik bly dat dinge soms verkeerd gaan, want dit is wat kosmaak so lekker maak....

View Article


Kaas-en-botterbrood met net 5 bestanddele

Min dinge maak my hart so warm soos tuisgebakte brood, veral as dit gevul is met geure van botter en beleë cheddarkaas. Die geheim om dit soos artisanbrood te laat lyk, is om dit in baie meel uit te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As ek aan Ma dink … bekendes vertel

Die warmte van ’n ma se liefde is baie keer opgesluit in die kos wat sy kook. Dis haar liefdesoffer vir haar gesin. Dis dié smake wat herinneringe van onthou-jy-nog oproep. Die gedagte aan bredie, sop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade-plaatkoekies

Vandag is moedersdag – bederf vandag jou ma met hierdie heerlike sjokolade-plaatkoekie bederf!  250 ml melk 2 eiers 245 g (440 ml) koekmeel 20 ml bakpoeier 100 g donkersjokolade, grofgekap 100 g...

View Article


Broodbakkie met hoemoes en pesto

In Noord-Afrika kry jy ’n platbrood, lavash. Dis van meel en water en word op warm, oop vure gebak tot bros. Ek bak dit op ’n oondvaste bakkie sodat die brood soos ’n broodbakkie lyk. Die hoemoes en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kook met fynbos + 6 reëls vir die oes van fynbos

Die natuur is ’n skatkis van geure en smake, en Kaapse fynbos is een van die heel beste voorbeelde. Herman Lensing volg op die voetspoor van ’n kenner om geurige geregte te maak van hierdie besonderse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan avokado’s vinniger ryp in oond?

Jy kan harde avokado’s binne minute in jou oond sag maak, as jy die praatjies op die internet moet glo.  Is dit waar? Ek het besluit om die teorie te toets en self te besluit. Want wie kan nou nee sê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Ma kan ook gee op Moedersdag

Sondag was Moedersdag en gewoonlik word ma’s bederf. My bederf het al Saterdag begin toe my oudste dogter, Nina, wat in Pretoria bly, vir my ’n bos blomme laat aflewer het. My tweeling, Anya en Mia,...

View Article


Driekaas-pastaskulpe met spek-roomsous

Maak die gereg al die dag voor die tyd, bedek dit met kleefplastiek en hou dit in die yskas. Al wat oorbly om te doen, is om dit in die oond te plaas. Onthou net om die kleefplastiek af te haal. Genoeg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reënboogmielies – en dis eetbaar!

Wie wil nou ’n geel mielie eet as jy eerder ’n hele reënboog kan eet? Dié mooi bont mielies is ontwikkel deur Carl Barnes, ’n Oklahoma-boer en Cherokee-nasaat. Hy het begin eksperimenteer met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#SARIEsondag kuier met geurryk, kleurryk … kruie

Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenke vir #SARIESondag met geurryke, kleurryke kruie …

Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker. Die moeitevrye spyskaart is spesiaal saamgestel vir ’n ontspannende dag met vriende en familie. Nooi jou mense en sit maklike geregte voor wat jy vooraf...

View Article


Kosflaters word nuwe treffers

Niemand se kombuis is ooit perfek nie. Trouens, ek sal eerste hand opsteek om te sê in my kombuis is daar gereeld flaters. Maar dis niks om oor te huil nie – hier is vier flaters wat jou trane van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amerikaners sien Kaapse Breestraat raak

As jy hou van lekker eet, is Breestraat dié plek vir jou. Nie net het SARIE KOS al vir ons lesers vertel hoe gewild dié straat se eetplekke is nie, selfs die Amerikaanse Vogue het hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenke vir brandwonde

In die kombuis skuil daar etlike gevare, want jy werk onder meer met hitte en skerp gereedskap. Sekere toerusting kan beserings veroorsaak indien dit nie met die nodige sorg gebruik word nie. Dis...

View Article

5 dinge wat verkeerd gaan met gebak, plus hoekom!

Dis Internasionale Bakdag. Kry jou koekpanne en haal die klitser uit sodat ons kan bak! Maar ai, die gebak lyk nie altyd so perfek soos op die foto nie. Dikwels maal die volgende vrae in jou kop: was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herman toets: Skil eiers onder 1 minuut

Die internet is oorlaai met video’s van dinge wat jou lewe glo binne sekondes gaan beter maak; die geheime oplossing waarna ons al vir jare soek, maar waarvan ons nooit geweet het nie. Een so ’n video...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy kan jou eie koekiestempel maak

Verlede week het ek op Pinterest die mooiste koekies gesien wat met ’n koekiestempel versier is. Om van hierdie stempels in die hande te kry, is ’n probleem. Jy moet dit aanlyn bestel en met ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerookte forel en pesto-roulade

’n Ou staatmaker wat jy kan geur en vul met byna enigiets onder die son … Maak dit klaar voor jou kuiergaste opdaag. Genoeg vir 6 • 50 g (55 ml) botter • 50 g (90 ml) koekmeel • 500 ml melk • 100 ml...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live