Dek dié week se Delft-tafel só #SARIESondag
Haal uit jou mooiste Delft-borde en vryf jou eetgerei blink, want dié week hou ons dit tradisioneel met geroosterde lam en opwindende bykosse. Die sjokolade-stoompoeding is ’n móét! Vir hierdie week se...
View ArticleWenke vir jou Delft-geïnspireerde #SARIESondag
Haal uit jou mooiste Delft-borde en vryf jou eetgerei blink, want vandag hou ons dit tradisioneel met geroosterde lam en opwindende bykosse. Die sjokolade-stoompoeding is ’n móét! As jy wonder waaroor...
View ArticleGeroomde spinasie
Hierdie geurige bykos is die perfekte pasmaat vir enige soort vleisgereg. Maak dit voor die tyd en verhit dit net weer voor opdiening. GENOEG VIR 6 – 8 PORSIES • 800 g spinasieblare • 50 g (55 ml)...
View ArticleEet soos ’n koning vir helfte van die prys
Dis geen geheim dat kospryse besig is om die hoogte in te skiet nie. Wat eens eksoties en bekostigbaar was, is nou eenvoudig net te duur. Tog wil ons steeds elke dag lekker eet. Maar hoe gemaak as ek...
View ArticleEet soos ’n koning vir helfte van die prys – deel 2
Om lekker te eet hoef nie altyd duur te wees nie! Deur slim te dink en slim inkopies te doen, kan jy geld spaar. Vir elke duur bestanddeel is daar altyd ’n goedkoper alternatief. In deel 1 het...
View ArticleDié #SARIESondag vier ons met ’n aardse kuier
Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op...
View ArticleWenke vir jou fynbos geïnspireerde #SARIESondag
Dié week kuier ons om ’n gedekte tafel met fynbos en ’n warm aardse gevoel. Ons spyskaart is geïnspireer deur klassieke kombinasies van sop & brood, lam & aartappels en pannekoek met...
View ArticleKaneel en suurlemoen roomys
Gebruik winkelroomys en geur dit met kaneel en suurlemoenskil. genoeg vir 8 – 10 2 liter vanieljeroomys 30 ml fyn kaneel gerasperde skil van 2 suurlemoene heel kaneelstokke vir garnering Plaas roomys...
View ArticleAartappel-krokette
Jy kan ook ekstra krokette maak en die deegballetjies vries. Braai van bevrore af wanneer jy dit nodig kry. genoeg vir 16 40 g (45 ml) botter 30 ml koekmeel, plus ekstra vir rol 2 aartappels, geskil en...
View ArticleBruschetta vir die queen
Die Britte eet graag komkommerbroodjies sonder korsies, maar ons Suid-Afrikaners hou van iets met meer om die lyf. Ons het by die Italianers en Franse gaan steel en maak ons eie broodjies vir die...
View ArticleBotter se pryse sal nie in jou mond smelt nie!
Terwyl ek deur die rakke van my gunsteling-supermark in die noordelike voorstede van Kaapstad stap, speel een van die vreeslikste rillerflieks in my kop af: ek gaan nooit weer met botter kan kook nie!...
View ArticleWINKELDEEG-DOUGHNUTS
Heerlik vir jou naweek tuisgebak! Jy kan doughnut-pannetjies by die meeste kombuis- of dekorwinkels koop. Die doughnuts word nie in olie gebraai nie. Dit word in die oond gebak en is glad nie so...
View Article7 dinge wat jy móét weet as jy groente en vrugte koop
Ons stap daagliks verby supermarkrakke met perfekte groente en vrugte, verpak in perfekte sakkies. Vrugte is nou heeljaar lank beskikbaar en groentes blink nog voor jy dit gewas het. Maar is ons...
View ArticlePatat-tjips
Tyd met Tapas Laat jou gaste vergeet van tyd met ń verskeidenheid klein bakkies kos, warm en koud, en daarby heerlike, vars brood. So ń peusel-ete is sakpas en gemaak vir kuier. Maak seker jy maak...
View ArticleGemarineerde olywe met feta
Tyd met Tapas Laat jou gaste vergeet van tyd met ń verskeidenheid klein bakkies kos, warm en koud, en daarby heerlike, vars brood. So ń peusel-ete is sakpas en gemaak vir kuier. Marineer die olywe...
View ArticleLamskoftas met kruisement-jogurt
Tyd met Tapas Laat jou gaste vergeet van tyd met ń verskeidenheid klein bakkies kos, warm en koud, en daarby heerlike, vars brood. So ń peusel-ete is sakpas en gemaak vir kuier. Lamskoftas is ’n baie...
View ArticlePlatbrood met hoemoes
Tyd met Tapas Laat jou gaste vergeet van tyd met ń verskeidenheid klein bakkies kos, warm en koud, en daarby heerlike, vars brood. So ń peusel-ete is sakpas en gemaak vir kuier. Platbrood met hoemoes...
View ArticleCroquembouche
Tyd met Tapas Laat jou gaste vergeet van tyd met ń verskeidenheid klein bakkies kos, warm en koud, en daarby heerlike, vars brood. So ń peusel-ete is sakpas en gemaak vir kuier. Bou jou piramide As jy...
View ArticleSlaai met gebraaide spanspek en ham
Tyd met Tapas Laat jou gaste vergeet van tyd met ń verskeidenheid klein bakkies kos, warm en koud, en daarby heerlike, vars brood. So ń peusel-ete is sakpas en gemaak vir kuier. Verras jou gaste met...
View ArticleGevulde hoenderborsies
Vir die voorgereg geniet ons gevulde hoenderborsies Vulsel • 160 g spinasie, geblansjeer en fyngekap • 20 g songedroogde tamaties, fyngekap • 4 wiele fetakaas, gekrummel • 1 eiergeel • 100 ml room •...
View Article