Haal uit jou mooiste Delft-borde en vryf jou eetgerei blink, want dié week hou ons dit tradisioneel met geroosterde lam en opwindende bykosse. Die sjokolade-stoompoeding is ’n móét!
Vir hierdie week se #SARIESondag geniet ons Sondagmiddagete in ouwêreldse styl …
Hier is jou pragtige spyskaart wat jy kan aflaai en uitdruk
Kry jou heerlike spyskaart én inkopielys HIER.
En luister wat sê die pragtige Gerwen Simon oor háár Sondagherinninge!
Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. En daarom het ons begin met #SARIESondag! Lees meer oor ons veldtog.
The post Dek dié week se Delft-tafel só #SARIESondag appeared first on SARIE.