Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Gestoomde lamspastei

Probeer hierdie Sondag bietjie iets nuuts – om te stoom is makliker as wat jy dink!  Genoeg vir 6 • 60 ml kanola-olie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, gekap • 1 kg lamsblokkies • 250 g bruin...

View Article


Die heel maklikste sjokolade-mousse – met net 3 bestanddele

Heerlik lig, maklik én goedkoop! En die heel beste is – jy kan dit ook in die mikrogolfoond maak! 200 g Frey-donkersjokolade 2 x 380 g-blikke ingedampte melk 300 g malvalekkers Plaas een blik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geure van kaneel

Dit reën tog te lekker en wat is nou meer sinoniem met reën as die geur van kaneel in die lug en die afwagting van tuisgemaakte pannekoek! Die beste bestanddeel vir die perfekte pannekoek? Hou by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobotie-pastei, resepte, gebak, blaardeeg

Bobotie-pastei vir voor die TV. Jou mense sal die groot rugby nog meer waardeer met dié smaaklike pasteie. genoeg vir 2 groot Bobotie-pasteie Verhit oond tot 180 °C. Week 2 snye witbrood 10 minute in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Energie-smoothies vir jou sportnaweek

Rugby, krieket, Cape Epic. Dié naweek is daar groot sport. Wat beter as ’n smoothie met ’n skop, ook vir ons wat krag soek om die deelnemers uit die rusbank te ondersteun! Proteïenbom Die Proteïenbom...

View Article


Sjokolade-mengeldrankie

(Spesiaal vir Banters!) 1 k kokosneutmelk of amandelmelk 1/2 k Griekse-styl volroomjogurt 3 e kakao 1 t xylitol 1/2 k sneeu-ys 30 ml sjokoladelikeur (opsioneel) fyngemaalde neute van jou keuse...

View Article

Klapper-malvalekkers

Jy gebruik min heuning om dié smaaklike lekkers te maak. genoeg vir 24 • 30 ml gelatien • 125 ml koue water • 500 ml xylitol • 125 ml kookwater • 45 ml heuning • 10 ml vanieljegeursel • 250 ml fyn...

View Article

Stowe-groenbone met witpeper

Hierdie gereg was altyd op my ma se tafel, met aartappelblokkies en ’n stukkie skaapvet, wat dit lekker romerig gemaak het. Die witpeper is die geheime bestanddeel. genoeg vir 6 – 8 45 ml olyfolie 45...

View Article


Gebraaide peer, okkerneute en Roquefortkaas

Pere en okkerneute is goeie geurpasmaats. Braai die pere saam met die neute vir ’n baie lekker slaai. genoeg vir 4 350 ml kanola-olie 200 g baba-aartappels, gehalveer sout en varsgemaalde swartpeper 3...

View Article


Pekanneutpoeding met karamelsous

Hierdie klein individuele poedings word voorgesit met ’n baie maklike karamelsous. Genoeg vir 4 100 g (125 ml) sagte bruinsuiker 175 g (315 ml) bruismeel 125 ml melk 1 eier 5 ml vanieljegeursel 50 g...

View Article

Oornag-vark-sliders

Die Amerikaners maak graag sulke klein hamburgers. Disbaie vullend. genoeg vir 8 – 10 45 ml olyfolie 2 uie, grofgekap 4 knoffelhuisies, gekap 20 ml heel komyn 1 groot varkboud van 1,5 kg sout en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vries jy vleis te lank?

Daar is sekere riglyne vir die vries van kos, maar min mense steur hulle regtig daaraan. Met vleispryse wat nou aanhou styg, probeer ons soms om vleis te lank te vries. Hier is ’n paar basiese riglyne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobaasbakker? Jy kan in ’n tydskrif verskyn!

Ken jy iemand wat sy of haar weg tot glorie kan bak? Dalk jy, jou ma, broer, niggie of tannie? Benoem of word benoem en neem deel aan Moir’s se ‘Bake your way to Greatness’-wedstryd deur hulle in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou vinnige en gesonde vis-aandete vir Maandagaand

Gesonde aandetes hoef nie tydrowend te wees nie. Probeer hierdié geregte met I&J-vis om vinnig jou gesin te voed – en vis is boonop gesond! Hier is jou resep van Maandagaand. Stokvis-broodjie met...

View Article

Oreo-semifreddo

Tuisgemaakte roomys sonder ’n roomysmasjien? Ja, dis nou as jy semifreddo’s maak. Makliker en lekkerder kry jy nie Genoeg vir 1 LITER Vul ’n kastrol halfpad met water en bring tot kookpunt. Stel plaat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vanieljekrisis vir roomys-liefhebbers

Is jou gunsteling-roomysgeur vanielje? Hier’s ’n tameletjie! ’n Swak oes in Madagaskar het gelei tot ’n styging in die pryse van vanieljebone, berig The Guardian. Dit beteken net een ding: ’n styging...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maalvleis-pastei

Genoeg vir 6 – 8 KORS 400 g (715 ml) koekmeel 200 g (220 ml) botter 80 ml yswater VULSEL 30 ml olyfolie 500 g maalvleis 4 sprietuie, gekap 2 wortels, gerasper 2 knoffelhuisies, fyngekap 3 aartappels,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#SARIESondag Gerwen Simon gesels oor haar Sondag-herinneringe

Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou met elke SARIE KOS en weekliks...

View Article

Grondboontjiebotter-koekies – met net 3 bestanddele

Met net drie bestanddele wat die meeste van ons reeds in die kombuis het, bak jy hierdie heerlike koekies. genoeg vir sowat 50 koekies Verhit oond tot 180 °C. Voer twee bakplate uit met bakpapier....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak gereed vir ‘n Delft-geïnspireerde #SARIESondag

Waaraan dink jy as jy “Sondag” hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live