Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Jou vinnige en gesonde vis-aandete vir Maandagaand

$
0
0

I& tagGesonde aandetes hoef nie tydrowend te wees nie. Probeer hierdié geregte met I&J-vis om vinnig jou gesin te voed – en vis is boonop gesond!

Hier is jou resep van Maandagaand.

Stokvis-broodjie met tartaresous

FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

genoeg vir 6

  • 500 ml fyn polenta
  • 15 ml gemengde gedroogde kruie
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 2 eiers, geklits
  • 6 I&J-stokvisfilette
  • 6 broodjies van jou keuse, middeldeur gesny
  • 55 g (60 ml) sagte botter
  • 30 g slaaiblare van jou keuse
  • 1 wit-ui, in ringe gesny4 tamaties, in skywe gesny
  • sonneblomolie vir vlakbraai
  • 125 g-houer tartaresous

Meng polenta met kruie en geur goed met sout en peper. Gooi geklitste
eier in plat bak en doop visfilette in eier. Bedek met polenta-krummels
en herhaal die proses nog een keer. Sny broodjies in helfte en smeer
met botter. Verdeel slaaiblare tussen broodjies en pak op een helfte, gevolg
deur paar skywe uie en tamatie. Verhit sonneblomolie in pan tot
warm en vlakbraai die gekrummelde filette – sowat 5 – 8 minute per kant
of tot goudbruin en bros. Dreineer op kombuispapier en plaas filette op
broodjies met slaai. Skep tartaresous oor en plaas ander helfte van broodjie
bo-op. Sit voor.

Kry nóg vinnige en gesonde aandete-resepte op I&J se webtuiste.

ijresepte

 

 

The post Jou vinnige en gesonde vis-aandete vir Maandagaand appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!