Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Kaaskoek-don pedro

Dié drankie is eie aan ons land en ’n gunsteling op baie tafels. Probeer gerus ons ekstra romerige weergawe, dit sal die hoogtepunt van jou feesmaal wees! genoeg vir 10 Plaas 1 liter vanieljeroomys in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gebakte kaaskoek met karamelsous

Hierdie basiese gebakte kaaskoek is jou beste vriendin. genoeg vir 1 koek Kors • 1 pakkie (200 g) vanieljekoekies, fyngekap • 100 g botter, gesmelt Meng koekies met botter. Gooi mengsel in ’n 20...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou spyskaart vir die week: Als binne 30 minute

Min tyd maar lus vir lekker eet? Dié week se spyskaart: Alles lekker, alles binne 30 minute. Maandag: Kedgeree Dinsdag: Pitaburgers Woensdag: Oondgebakte stokvis met tamatie en room Donderdag:...

View Article

Goue perskevonkel

Perskes is nou oral beskikbaar. Gebruik dit om dié verfrissende mengeldrankie te maak – perfek as skemerkelkie of by ’n elegante vonkelontbyt. MAAK EERS DIE STROOP Bring 250 ml water saam met 200 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep-idees vir ’n lekker sportnaweek

Naweke is in baie huisgesinne sinoniem met sport kyk. Hierdie naweek speel die Proteas teen Nieu-Seeland en ons maak gereed vir lekker eet terwyl ons die manne ondersteun. Vir die braai Steak op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gratis eetgids uit SARIE diabetes vir almal wat minder suiker wil inneem

Jou vinnige eetgids – of jy ’n diabeet is of net minder suiker wil inneem. Druk die gratis gids uit en sit dit op jou yskas. * Verwerk uit Dik vir Dieet deur Mariza van Zyl (Naledi, 2015). Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drink wyn – dis goed vir jou huwelik!

Dis môre, 18 Februarie, Wyndrinkdag. En niemand hoef ons twee keer te nooi nie. As jy nóg ’n verskoning soek om ’n lekker glas wyn te skink, is hier ’n baie goeie een: Dis goed vir jou verhoudings,...

View Article

Crème brûlée in 5 minute

Wees grênd in ’n japtrap. Makliker as dít sal jy nie kry nie! genoeg vir 2 125 ml room 250 ml winkelvla 15 ml bruinsuiker Klits die room styf. Vou die winkelvla by die room. Gooi in ramekin-bakkies....

View Article


Bak vandag piesangbrood!

Die Amerikaners vier vandag nasionale piesangbrooddag. En nou vier ons dit sommer ook, want daar’s altyd ’n goeie verskoning om piesangbrood te eet! Wie kan nou eintlik hierdie geurige broodjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Melktert met ’n twist

Vandag is Nasionale Melktertdag en ons mond water vir ’n sny melktert. Warm of koud, met ekstra kaneel of daarsonder, ’n stuk melktert bly ’n groot bederf.  Vir drie heerlike resepte klik hier....

View Article

Só haal jy die taai gom van bottels af

Ons almal hou graag leë glaspotjies om dit vir byvoorbeeld skryfbehoeftes of selfs ons eie konfyt te gebruik. Maar ai, dit is darem ’n gesukkel om die etiket se gom af te kry. Jy kan jou velle afskrop,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 pizzas in net 15 minute

Lus vir pizza die naweek? Maak jou eie, met ’n gekoopte basis met tamatiesous waarop jy jou eie smullekker bestanddele sit. Hier’s drie idees: Pizza met ansjovisfilet, swart olywe en kappertjiesaad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooiborsduif-brownies

Hierdie bly ’n gunsteling! Karien van den Berg van Potchefstroom het in 2014 ons brownie-kompetisie gewen met dié besonderse resep. Die brownies bevat koffie en Nutella en jou mond water met die eerste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Somer-hoender-nachos binne 30 minute

In die nuwe SARIE KOS wys Herman Lensing jou hoe om lekker geregte binne 30 minute te maak. Jy hoef nie ure te swoeg om ’n heerlike maal op tafel te sit nie. Al wat dit vra, is slim gaarmaakmetodes en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Slaai vir ’n braai

Eenvoudige, vars slaaie is so gesond en voedsaam – en ideaal as bykosse by die naweek se braai. Piekelslaai met tamatie, komkommer en rooi-ui FOTO Donna Lewis Steurgarnaal-en-appelslaai FOTO Donna...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 van die beste cocktail-resepte vir die naweek

Dis vandag, 24 Februarie, Wêreld-kroegmandag, en dít sit ons sommer in die bui om self barman te speel. En as jy moeiliker cocktail-resepte probeer, mag jy jouself sommer ’n mixologist doop! Waar kom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier Melktertdag met dié heerlike SARIE-resepte

Maandag 27 Februarie is Nasionale Melktertdag. Ja, net soos braaivleis het dié stukkie volksbesit nou haar eie dag. Ons vier die dag met die beste melktertresepte uit ons argief. Die tydskrif Weg het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pak kos in vir werk en spaar hope!

Julle het dalk al die storie gelees van ’n Britse vrou, Michelle McGagh, wat ’n jaar lank die uitdaging aan haarself gestel het om niks behalwe net die nodigste te koop nie. Sy het in hierdie tyd met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grondboontjie-en-karamelskommel

Sit voor met pretzels wat in donkersjokolade gedoop is om deur die soet te sny. Heerlik! genoeg vir 6 • 200 g (250 ml) suiker • 200 ml water • 100 g (108 ml) botter • 250 ml room • 250 ml gladde...

View Article

Spaar met jou kos-aankope

Moenie dat kospryse jou nog verder uitstres nie. Spaar só deur jou inkopies goed te beplan. 1. Moet nooit honger winkels toe gaan nie – eet liewer iets voor jy jou weeklikse inkopietog aanpak. Dit sal...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live