Jou vinnige eetgids – of jy ’n diabeet is of net minder suiker wil inneem. Druk die gratis gids uit en sit dit op jou yskas.
* Verwerk uit Dik vir Dieet deur Mariza van Zyl (Naledi, 2015). Die voedsaamheid van kosse is in ag geneem saam met die potensiële effek op bloedsuiker. Let ook op porsiegroottes en pas dit aan by jou behoeftes.
Laai dit HIER af.
BESOEK: Marize se webblad vir ’n bygewerkte lys.
Kry nóg resepte spesiaal vir diabete of enigeen wat minder suiker wil inneem in SARIE diabetes – nou te koop!
The post Gratis eetgids uit SARIE diabetes vir almal wat minder suiker wil inneem appeared first on SARIE.