Wat laat jou kies in ’n restaurant?
Ons almal het al in ’n restaurant gesit en ’n spyskaart beloer en weer beloer, maar niks trek ons aandag nie. Jy kan nie ophou kopkrap oor wat jy wil eet nie … Dan moet jy nog besluit of jy die gesonde...
View ArticleAvokado op groenslaai met mosterd-vinaigrette
Die kraakvars groen groente, romerige avokado en interessante kaas maak dat hierdie slaai net so lekker lyk as wat dit is! Geniet dit met die pikante slaaisous as bygereg in die somer. genoeg vir 6...
View ArticlePerfek vir ontbyt: Framboos-plaatkoekies
Ontbyt is die belangrikste maaltyd van ons dag. Só word ons van kleintyd af geleer. Hier’s ’n maklike resep, perfek vir jou volgende ontbyt. Maklikste Framboos-plaatkoekies WENK: Sit voor saam met...
View ArticleTrendy waatlemoendrankie: Stout of gesond – jy kies!
Vergeet van klapperwater, waatlemoen is die ding in 2017! Selfs Beyoncé het groot geld bestee om waatlemoenwater in Amerika te bemark. Hier is twee resepte met trendy waatlemoen: een stout en een...
View ArticleJou spyskaart vir die week: Alles in een pot
Op weeksaande soek ons vinnige aandetes met min skottelgoed. Maar dit beteken nie dit kan nie lekker wees nie! Ons deel vyf van ons beste resepte wat jy net in een pot maak vir besige aande. Maandag-...
View ArticleDít eet kinders die wêreld oor vir middagete
Al ooit gewonder wat kinders van ander lande vir middagete eet? Sweetgreen, ’n Amerikaanse maatskappy wat navorsing doen oor kindervetsug, het verlede jaar na dié land sowel as ’n paar ander lande se...
View ArticleQUIZ: Watter sjokolade is jy?
Neut, wit of met ’n bietjie sout? Dalk verleidelike donkersjokolade … Doen dié vraelys en vind uit! Lees nou QUIZ: Ken jy jou groente en jou vrugte? Dink weer! Toets jou kennis: Is jy ’n foodie? Speel...
View ArticleLekker tradisie: 5 bygeregte
Suid-Afrika is bekend vir sy sonskynweer, rugby en wyn. Maar ook vir die lekker kuier en samesyn. Dis net ván die goed wat jou #TrotsSA maak. En wat is ’n lekker kuier sonder lekker kos? Veral as ’n...
View ArticleMeeste mense wil hiér eet
Dit is naweek! Het jy al planne vir die naweek? Eat Out het pas bekend gemaak vir watter restaurante die meeste mense op hul webtuiste gesoek het in Januarie. Hier is die gewildstes in die groot stede....
View ArticleBrownie met net 4 bestanddele
Is daar ’n makliker of smaakliker manier om iemand te verlei as met sjokolade? Ek moet nog die mens ontmoet wat kan nee sê vir sjokolade, want ek weet ek kan nie. Wie durf jou kwalik neem as jy keer op...
View ArticleEet só meer groente
Dit kan ’n stryd wees om seker te maak jy en jou kinders kry genoeg groente in, maar dié resepte kan help! Groente-lasagne FOTO Micky Hoyle Tuna-en-broccoli-pastagereg FOTO: Micky Hoyle Pasta met...
View ArticleMaklik genoeg vir ’n kind, lekker genoeg vir almal!
Februarie is Bake for Family Fun-maand en ons deel resepte wat maklik genoeg is vir ’n kind om te bak, maar heerlik genoeg vir almal om te eet. Kaneel-doughnuts met dik sjokoladesous FOTO Donna Lewis...
View ArticleMelktert: 3 lekkerste resepte
Februarie is Bake for Family Fun-maand, wat ons ’n goeie verskoning gee om nog meer te bak! En wat is méér deel van familietradisie as melktert? Warm of koud, met ekstra kaneel of daarsonder, ’n stuk...
View ArticleGratis ontwerpe vir 4 tipes afsprake vir #Valentynsdag
Of dit ’n romantiese ete, piekniek, fliekaand of gesellige braai is, hier is die perfekte dates uitgewerk: van die spyskaart tot uitdrukkaarte én jou voorkoms. Afspraak 1 Wees romanties met ’n...
View ArticleUitdrukkaart-resepte: Portugese flan uit SARIE diabetes
In Frankryk heet dit crème caramel en in Spanje crema catalana. Die Portugese noem dit flan. Basies is al drie dieselfde. genoeg vir 6 • 75 g (95 ml) strooisuiker • 80 ml water • 375 ml laevet-melk • 4...
View ArticleDeelborde vir twee vir ontbyt
Die nuutste manier om daardie spesiale mens in jou lewe te bederf: Jy pak alles op ’n houtplank en julle eet so saam-saam. Hier is die perfekte deelbord vir ontbyt! Soggens moet jy goed eet om jou...
View ArticleVinnige, verleidelike sjokolade-bederf vir Valentynsdag
Valentynsmaand mág jy maar! Dié drie resepte is vinnig en verleidelik soet. (Klik op die naam van die resep vir die bestanddele en metode.) Witsjokoladekoek met kersies FOTO Donna Lewis...
View ArticleDie beste knoffelbrood nóg!
’n Naweek is nie ’n naweek sonder ’n braai, bier, biltong – en knoffelbrood nie! Die geheim van daai smelt-in-die-mond-brood en die smake onder die krakerige korsie is die knoffel wat jy gebruik. Bly...
View ArticleMalvapoeding met koek uit ’n boks
Ek kan nooit genoeg van my ouma se malvapoeding kry nie, maar dis nogal baie werk. Gelukkig het ek ’n kortpad gevind! Die geheim is appelkooskonfyt en die sous. genoeg vir 6 • 1 x 650 g-boks...
View ArticleKaaskoek-draairoomys
Jy kan ook gekoopte kaaskoek vir dié resep gebruik as jy nie jou eie wil bak nie. genoeg vir 1,2 liter Plaas 1 liter vanieljeroomys in elektriese menger se bak. Klits op mediumspoed met die K spaan tot...
View Article