Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Lekker tradisie: 5 bygeregte

$
0
0

Suid-Afrika is bekend vir sy sonskynweer, rugby en wyn. Maar ook vir die lekker kuier en samesyn. Dis net ván die goed wat jou #TrotsSA maak. En wat is ’n lekker kuier sonder lekker kos? Veral as ’n mens ’n bietjie nostalgies kan raak …

Vleis, rys en aartappels. Boerekos op sy beste. En hier’s vyf tradisionele bygeregte wat jy by jou volgende kuierfees kan voorsit.

1. Gebraaide aartappels

Smul jy aan ’n gebraaide aartappel, stroom die herinneringe van kleintydse Sondagmiddagetes oor jou. Herman wys jou stap vir stap hoe om hierdie nostalgiese bygereg te maak. Klik hier om die lekker resep te kry.

FOTO Lee Malan

FOTO Lee Malan

2. Pampoenkoekies

Hierdie stroopsoet lekkerny sal enige maaltyd opkikker. En met elke hap word jy teruggeneem na winters by Ouma en Oupa en ’n kombuis met die heerlike reuk van kaneel. Boerekos op sy beste. Klik hier vir die resep.

FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

3. Geroomde spinasie

Daar’s net iets spesiaals omtrent hierdie tradisionele gereg. Klik hier vir die resep.

FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

4. Soetwortels

’n Soete bederf soos net Ma dit kon maak. En dis nie so moeilik nie! Kry die resep hier.

FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

5. Mielies met botter en kaas

Hierdie bygereg is ook perfek vir ’n braai. Klik hier vir die resep.

FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

Lees nou

Dís hoe sterk jou SA paspoort is

60-jarige skitter as swembroekmodel

Paartjie skud saam 100 kg af

The post Lekker tradisie: 5 bygeregte appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!