Lus vir pizza die naweek? Maak jou eie, met ’n gekoopte basis met tamatiesous waarop jy jou eie smullekker bestanddele sit. Hier’s drie idees:
Pizza met ansjovisfilet, swart olywe en kappertjiesaad
Salami-pizza
Pizza met parmaham en vars vye
Jy sal ook dié resepte geniet
Spek-en-vy-pizza met vars roket
The post 3 pizzas in net 15 minute appeared first on SARIE.