Maak jou eie skoonmaakmiddel onder R200
Die internet wemel van resepte vir skoonmaakmiddels van asyn en koeksoda. Ons het besluit om dit self op die proef te stel en vir jou te laat weet of dit werk. Gaan koop maar solank die asyn …! Jy het...
View ArticleInspirasiekos met SARIE: Kook met vanielje
As ek aan die geure van die soetkombuis dink, ruik en proe ek heel eerste die geur van vanielje. Dis edel en skaars, maar danksy Werner van der Walt, wat 17 jaar lank al vanieljepeule na SA toe invoer,...
View ArticleFreakshakes: ja, dis ’n regte woord!
Het jy al gehoor van die nuwe kosgier: freakshakes? Dis melkskommels op steroïede. Oorgroot, oordadig en luuks. En dan besef jy dít is jou wildste drome wat waar word. Hier is 6 restaurante in SA wat...
View ArticleDie wêreld se duurste tjips!
Vergeet daarvan om Lay’s of Simba se aartappelskyfies as versnapering by jou volgende braai voor te sit! ’n Sweedse brouery het pas die wêreld se duurste aartappelskyfies bekend gestel en die prys...
View ArticleVIDEO: Bier-en-biltongbrood
Warm brood op die tafel laat nie net botter smelt nie, maar ook die harte van die gaste om die tafel. Warm brood vra min moeite en genoeg liefde. Hier is ’n baie maklike bier-en-biltongbrood. Perfek...
View ArticleKook met Asterix en Obelix se wildevark
Inspirasie wag om elke hoek en draai. As jy daarvoor soek, sal jy verbaas wees wat jy vind. In my soektog na die storie agter bestanddele het ek kennis gemaak met Tom Turner van Bontebok Ridge by...
View ArticleQUIZ: Ken jy jou groente en jou vrugte? Dink weer!
Jy dink jy kan jou kaf van jou koring onderskei? Jou brandrissie van jou soetrissie? Dink weer! Wanneer jy foto’s van die groente en vrugte vergroot, kan dit selfs die slimste koskenner flous. Hoe...
View ArticleSelfs CNN vier die kleurryke Bo-Kaap met sy geurige kos
CNN Travel het dié week die Bo-Kaap se cuisine uitgewys as een van die lekkerste ter wêreld. En ons stry nie … Volgens die wêreldbekende Suid-Afrikaanse sjef Reuben Riffel het baie dinge in ons land al...
View ArticleCannoli met karamel-en-springmielieroom
’n Klassieke Italiaanse nagereg uit Sicilië. Die koekiedeeg word gebraai om spesiale metaalpype. Ek maak dit modern met karamel en springmielies in die vulsel. genoeg vir 8 – 10 KOEKIEDEEG • 160 g (280...
View ArticleOns springmielie-resepte vir MasterChef + 5 geheime uit dié TV-kombuis
MasterChef Australia is weer weeksdae op TV en ons is reeds verslaaf, soos met die vorige seisoen. Dié week was een van die uitdagings om ’n interessante gereg met springmielies te maak en toe wonder...
View ArticleGesonder aandetes sonder te veel vet: Maandag tot Vrydag
In die winter bly én eet ons snoesig. Maar kom die somer, eet ons graag gesonder. Hier is 5 gesonder aandetes vir jou week – alles met minder vet! Murgpampoentjie-en-ricotta-pasta FOTO Donna Lewis...
View ArticleDankie, Thuli! Ons nooi jou vir ’n vroeë Kersfees
Adv. Thuli Madonsela het dié week vir ons ’n vroeë Kersgeskenk gegee. Al is sy reeds weg by die kantoor van die Openbare Beskermer, het haar staatskapingsverslag die meeste Suid-Afrikaners laat jubel...
View ArticleWaatlemoenwater: glo gróót in 2017
Een van die groot kostrends van 2017 gaan glo waatlemoenwater wees! Eers het al die gesondheidsfoendies kokosneutwater gedrink, maar die fiksheid-celeb Jillian Michaels het nou verklaar:...
View ArticleIkoniese tjips nou soet vir Kersfees!
Hier in die SARIE-kantoor spits ons altyd die ore as iemand van eetgoed praat, veral as dit soet is met smake soos karamel, sjokolade, neute en soetkoekies … Wel, ons monde het behoorlik begin water...
View ArticleInspirasiekos met SARIE: Kook met balsemasyn
Keer op keer word ek verras met die juwele in ons kosskatkis hier op eie bodem. Ons het produkte wat jy nêrens anders kry nie, en ook baie produkte waarvan die gehalte net hier in SA die beste is. In...
View ArticleClinton en Trump – kyk net wat eet hulle!
Die eetgewoontes van Hillary Clinton en Donald Trump is net so uiteenlopend soos hul politiek. Die kandidate in vandag se Amerikaanse presidentsverkiesing, wat beskou word as van die belangrikstes in...
View ArticleRESEP: Bruinrys-slaai
Inspirasiekos van Spekko Rice Spekko is die trotse borg van Inspirasiekos met SARIE op VIA (DStv-kanaal 147) dié seisoen. Met Spekko-rys kry jy altyd meer – ook inspirasie vir heerlike nuwe geregte....
View ArticleRESEP: Melktert-ryspoeding
Inspirasiekos van Spekko Rice Spekko is die trotse borg van Inspirasiekos met SARIE op VIA (DStv-kanaal 147) dié seisoen. Met Spekko-rys kry jy altyd meer – ook inspirasie vir heerlike nuwe geregte....
View ArticleVideo: Herman maak brownie-koekies
Gisteraand kon mense nie genoeg kry van MasterChef se rooi span se brookies nie – ’n kombinasie van ’n koekie en ’n brownie. Dít is dieselfde koekie wat Harry die vorige dag vir Nigella Lawson...
View ArticleIs dit Marmite of Bovril?
Om ’n eetkamertafel is daar vier onderwerpe wat jy gewoonlik vermy: politiek, geld, rugby en geloof. Maar een vraag kan net so ’n debat ontlok: Is jy ’n Marmite-mens of ’n Bovril-mens? Kyk, jy is óf...
View Article