Herman maak koningskos met soutwaterforel in Inspirasiekos met SARIE
SARIE se eie Herman Lensing is passievol oor kos en oor die stories agter elke bestanddeel. En nou is hy terug op die kassie met ’n splinternuwe seisoen van Inspirasiekos met SARIE op VIA (kanaal 147)....
View ArticleVinnige aandete met hoender-en-pynappel-quesadillas (stap vir stap)
Geblikte pynappel is nie net vir pizza nie. Dis heerlik saam met hoender in ’n quesadilla. Ons wys jou hoe maklik en vinnig jy dié lekkerny kan maak. genoeg vir 3 quesadillas • 30 ml olyfolie • 10...
View ArticleVries jy vleis te lank?
Daar is sekere riglyne vir die vries van kos, maar min mense steur hulle regtig daaraan. Met vleispryse wat nou aanhou styg, probeer ons soms om vleis te lank te vries. Hier is ’n paar basiese riglyne...
View ArticleFyngebak – eet die nuutste lekkerte eerste hier
“Ons is die leiers op die gebied van fyngebak, ons is die skepper van trends.” So sê sjef Patrick Ngobese van Belle’s Patisserie in Johannesburg, terwyl hy ’n stuk koek versier. Hy is in beheer van...
View ArticleMaak só die lekkerste koolslaai nog!
Koolslaai is altyd ’n treffer, van die braai tot by jou Sondagkuier. Die geheim lê in die sous. Hier is ’n resep wat jou lewe gaan verander, glo my! Jy het nodig • 250 ml goeie mayonnaise • 250 ml...
View ArticleMojito-koek: Perfek vir die somer!
Dié sponskoek gaan ’n treffer raak in jou huis. Jy kan sy geur aanpas met die stroop wat jy oorgooi. Bestanddele: – 6 eiers – 260 g (325 ml) strooisuiker – 115 g (125 ml) botter, gesmelt – 5 ml...
View ArticleAls binne 30 minute & uit jou tuin
Op Sondag 9 Oktober vier Suid-Afrika sy eerste nasionale #TuindagSA. Ons kuier in ons tuine en geniet dit. As jy gelukkig genoeg is om ’n groentetuin te hê, kan jy al dié geregte binne 30 minute maak...
View ArticleDie beste brownies nóg
As die suikertand jou beetkry oor die naweek, bak hierdie heerlike brownies – ons wys jou stap vir stap! • 350 g donkersjokolade • 250 g (270 ml) botter • 3 eiers • 250 g (315 ml) bruinsuiker • 100 g...
View ArticleKaasburger, uieringe en sjokoladetert – als met whisky vir Inspirasiekos met...
Daar is min dinge wat jou soos ’n grootmens laat voel soos ’n glas whisky saam met die manne! Geskink in fyn kristalglase met blokkies ys is dit ’n teken van sukses en goeie vriendskappe. In my soektog...
View ArticleBobotie met avokado-salsa
Jy sal sukkel om ’n meer Suid-Afrikaanse gereg as bobotie te vind. Die resep het ’n paar twists: die bo-laag bevat klapper en die wenkombinasie van die klapper, die geurige vleis, droëvrugte, avokado...
View Article5 kombuisgeheime wat almal moet ken!
Sekere dinge maak jou lewe in die kombuis net soveel makliker. Hier is 5 wenke wat elke huiskok moet hoor om kosmaak vreugdevol en vrolik te hou! Embed from Getty Images 1. Keer dat aartappels bruin...
View ArticleBrownie met net 4 bestanddele
Is daar ’n makliker of smaakliker manier om iemand te verlei as met sjokolade? Ek moet nog die mens ontmoet wat kan nee sê vir sjokolade, want ek weet ek kan nie. Wie durf jou kwalik neem as jy keer op...
View Article5 slim planne met bokskoek
Ek vat graag kortpad in my kombuis, want hoekom sal enigiemand nou sukkel? Bokskoek is een van die geheime. Met hierdie alles-in-een-mengsel kan jy maklik afshow voor jou vriende. Hier is 5 slim planne...
View ArticleVandag is Wêreld-eierdag! Vier dit met dié resepte
Die tweede Vrydag van Oktober is Wêreld-eierdag. SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, het ’n paar heerlike eierresepte gedeel om dié dag te vier. ’n Dosyn dinge wat jy van eiers moet weet 1. Eiers is...
View ArticleDie maklikste soetpatats nóg
Jy kan maar weet jou kuiertafel is nie volledig as daar nie soetpatats op is nie. Dis een van die goedkoopste en maklikste bykosse wat jy kan berei. Dit smaak ewe lekker warm of koud. Hier is my...
View ArticleDié kruis-nageregte neem die wêreld oor
Die koswêreld is gedurig aan die verander – nes mode! Loer jy op sosiale media soos Instagram en Facebook, sien jy gereeld een of ander nuwe nagereg wat uitgedink word. Hier is 3 wat ons reken nou ’n...
View ArticleOngebakte sjokoladetert
Die Franse gebruik sjokolade-ganache – ’n mengsel van room en sjokolade – om truffels te maak of koeke te versier. Vir dié ongebakte sjokoladetert gebruik ons dit as vulsel. Dekadent! Maak 1 groot tert...
View ArticleJou week se etes: Onder R200 & binne 30 minute
Die kospryse het vanjaar al talle kere gestyg, die petrolprys en wisselkoers doen ons geen guns nie en die ekonomie knyp maar. Dié week eet ons aandetes wat jy binne 30 minute kan berei – vir onder...
View ArticleSpandeer R200 en maak R200 wins!
Dis altyd lekker om ’n ekstra inkomste te hê. Dié koekies kos jou R200 om te maak, en sal jou R200 wins in die sak bring. Jy benodig vir 120 koekies • 460 g (500 ml) botter • 500 g (650 ml) bruinsuiker...
View ArticleVIDEO: Boerewors-pastei vir aandete
Ek hou daarvan om geurige kos te maak, maar sonder enige ekstra moeite. Een van my gunsteling-vriendinne wat ek gereeld tafel toe nooi, is boerewors. Dit is reeds propvol geure wat binne minute gewone...
View Article