Eet nóú koejawels
Koejawels is nou in seisoen en in byna elke supermark beskikbaar. Dié wintervrug is ’n goeie bron van yster en vesel en bevat ook betakaroteen, kalsium en kalium. As ’n ryk bron van vesel help...
View ArticlePatat-en-anyspoffers met karamelsous
Anys en brandrissie gee hierdie poffers ’n baie unieke geur en smaak. genoeg vir 6 – 8 • 480 g (500 ml) gaar • 280 g (500 ml) koekmeel • 20 ml bakpoeier • 2 eiers • 10 ml anyssaad • sout en...
View ArticleBroccoli met kaassous
’n Klassieke gereg wat sy plek verdien op die Sondagtafel. • 460 g langsteel-broccoli • 55 g (60 ml) botter • 35 g (60 ml) koekmeel • 400 ml melk • 150 g wit cheddarkaas, • sout en varsgemaalde...
View ArticleDis Internasionale Sjokoladedag: vier dit só
Ja, jy het reg gelees. Vandag is amptelik bekend as Internasionale Sjokoladedag. (Hoewel dit eintlik elke dag hier by SARIE Sjokoladedag is! En dalk by jou ook.) Maar vandag mag jy amptelik skaamteloos...
View ArticleEendvet-aartappels
(genoeg vir 8) 21 aartappels, geskil (sowat 2 kg) 550 g eendvet (of 500 ml kanola-olie) 4 takkies tiemie 2 knoffelhuisies, fyngekap sout en varsgemaalde swartpeper Verhit oond tot 180 °C. Bring pot met...
View ArticleWenke vir #SARIESondag: Ons kuier in tradisionele SA styl
In ’n wêreld wat soms te vinnig beweeg, kan ons Sondae tyd neem om saam met geliefdes te kook en te kuier. Voeg daarby ’n kaggelvuur as jy gelukkig genoeg is om een te hê en goeie rooiwyn … en jy het...
View Article#SARIESondag kuier in tradisionele SA styl
Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. Nooi jou mense vir ’n fees van geurige wintergeregte. Blaai deur die galery vir die week se #SARIESondag-resepte .post-slider-container...
View ArticleDie beste steakhouse in Suid-Afrika is …
Wie kan nee sê vir ’n lekker stuk steak? Maar waar in SA kan jy die beste kry? Die beste steakhouses in die land word elke jaar in die Wolftrap Steakhouse-kampioenskap aangewys en The Local Grill in...
View ArticleONTBYT-RESEP: Spek-en-kaas-wiele met skondeeg
Hulle sê ontbyt is die belangrikste ete van jou dag. Dink net: Ná jou nagrus is jou liggaam al vir sowat agt tot twaalf uur sonder iets te ete. Soggens is jou lyf en brein gereed vir goeie kos. Probeer...
View ArticleGebakte eiervrug met koljanderjogurt
Hierdie koue eiervruggereg smaak net so lekker saam met braaivleis of Sondaglamsboud. Genoeg VIR 4 • 4 eiervrugte (700 g), gehalveer...
View ArticleHerman se blomkoolrys
Die soort rys wat jy kan eet as jy die Banting-eetplan volg. GENOEG VIR 8 • 1 x 300 g-sak blomkoolstukke • 55 g (60 ml) botter • 2 knoffelhuisies, baie fyn gekap • 15 ml nigellasaad (black onion...
View ArticleSpruitkool met parmesaanroom
’n Nuwe manier om blomkool en witsous te maak GENOEG VIR 8 • 75 g (80 ml) botter • 4 knoffelhuisies, fyngekap • 500 ml room • 100 g parmesaankaas, gerasper, plus ekstra vir voorsit...
View ArticleGemarineerde soetrissie en sampioene
Jy kan dit tot 2 weke in die yskas hou. GENOEG VIR 8 • 2 soetrissies • 60 ml olyfolie plus ekstra vir rooster •...
View ArticleRog-blikbroodjies met botter
Die brood word van helfte rogmeel en helfte broodmeel gemaak. genoeg vir 6 – 8 • 375 ml water • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 10 ml melasse • 10 ml sout • 10 ml karwysaad • 225 g (400 ml) donker...
View ArticleAmandelgebraaide aspersies
As jy net een bykos vir jou volgende kuier kan maak, moet jy dié een kies! Dis besonder lekker. GENOEG VIR 8 • 340 g rou aspersies • 55 g (60 ml) botter • 2 knoffelhuisies, gekap • 1 x 200 g-pak...
View ArticleInspirasiekos met SARIE: Pistasieneute uit Prieska
Daar is min neute so kenmerkend in kleur en geur soos die pistasieneut. Dit is een van die duurste neute op die winkelrakke omdat dit ingevoer word (meestal uit Iran), maar deesdae word die neut ook...
View ArticleToets jou koskennis: Is jy ’n regte foodie?
Besoek jy graag eerste die nuwe restaurante? Kan jy ’n pavlova van ’n crème brûlée onderskei? Is jy die koskenner in jou vriendekring? Vind uit hoe goed jou koskennis is met SARIE se foodie-toets!...
View ArticleTop Chef SA is hier!
Die heel eerste seisoen van Top Chef SA is hier! Dit het gisteraand begin en wys elke Dinsdagaand op SABC3 om 20:00. Suid-Afrika se weergawe volg dieselfde formule as dié van die internasionale program...
View ArticleMaak die perfekte roereier só
Roereier moet nooit droog wees nie. Volg dié 5 stappe en jy sal die perfekte roereier kan maak. Bestanddele • 4 eiers • 15 ml melk • sout en varsgemaalde swartpeper • 15 g (15 ml) botter...
View ArticleOntbytvlokkie-en-kaasskons
Daar is mos min dinge so lekker soos die vooruitsig van oggendtee met várs gebak. Of die vreugde van namiddagtee saam met vriende en die wete dat jy hulle kan bederf met iets uit jou oond. Probeer...
View Article