Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Herman se blomkoolrys

$
0
0

Die soort rys wat jy kan eet as jy die Banting-eetplan volg.

GENOEG VIR 8

• 1 x 300 g-sak blomkoolstukke
• 55 g (60 ml) botter
• 2 knoffelhuisies, baie fyn gekap
• 15 ml nigellasaad (black onion seeds, kyk by supermarkte)                                                     • hand vol pietersielie, fyngekap
• sout en varsgemaalde swartpeper

Rasper blomkool op growwe kant van rasper. Verhit botter in groot pot op stoofplaat tot warm. Voeg knoffel en nigellasaad by. Roer tot sade begin ontplof. Verwyder van hitte en voeg gerasperde blomkool by. Roer deur.

Plaas deksel op warm pot en laat staan 10 minute. Voeg pietersielie by en geur goed met sout en peper. Meng deur. Sit voor.

The post Herman se blomkoolrys appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!