Kaasfondue met bier
Tradisioneel word kaasfondue gemaak deur wyn op te warm en die kaas daarin te laat smelt. Die bier laat die fondue ryker smaak. GENOEG VIR 6 – 8 • 290 g beleë cheddarkaas, gerasper • 170 g...
View ArticleVla-doughnuts
Die bier help dat die deeg ekstra pofferig rys en ’n veerligte tekstuur het. GENOEG VIR 12 • 100 ml louwarm bier (lager of ale) • 55 ml melk • 50 ml strooisuiker • 70 g botter, gesmelt • 2 eiers • 10...
View ArticleMojito vir warm winterdae!
Dis Vrydag! Wat is lekkerder as om jou naweek met ’n mengeldrankie te begin? Hier’s ’n heerlike verandering op die klassieke mojito. Genoeg vir 4 Vir die stroop Bring 250 ml suiker, 1 kaneelstok en 250...
View ArticleBlaai deur jou nuwe SARIE KOS!
Nuut, anders mooier! Jou nuwe SARIE KOS bevat resepte en foto’s wat die mond laat water. Dis ook trots SA en in dié uitgawe se reeks Kook soos ’n local kuier kosredakteur Barbara Joubert in die...
View ArticleGemmer-en-peer-stoompoeding
Die geur van winter in my grootwordhuis – as ek gemmer geruik het, het ek geweet die winter is hier! genoeg vir 4 • 2 groot pere, ontklok en in blokkies gesny • 2 cm-stuk gemmer, geskil en grofgesny •...
View ArticleKerrie-sosaties met gemmer
My weergawe van ’n ou SA gunsteling, ’n ete op sy eie! genoeg vir 4 • 45 ml olyfolie • 1 ui, gekap • 2 knoffelhuisies, gekap • 40 ml (1 cm) vars gemmer, gerasper • 60 ml medium kerriepoeier • 2...
View ArticleHoenderpastei met Barbara & Victor Matfield
Onlangs op Facebook vra iemand: Wat is die regte manier om jou hoender gaar te maak vir hoenderpastei? Kook jy jou hoender of rooster jy jou hoender? Ek persoonlik hou van geroosterde hoender in my...
View ArticleWenke vir #SARIESondag – warm winter-kuier!
Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker in die hart van die winter. Die spyskaart is geïnspireer deur bier en hoe om met bier te kook! Indien jy nie van bier hou nie of dalk nie alkohol gebuik...
View Article#SARIESondag – Warm winterkuier!
Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker in die hart van die winter. Die spyskaart is geïnspireer deur bier en hoe om met bier te kook! Indien jy nie van bier hou nie of dalk nie alkohol gebruik...
View ArticleAs ek pannekoek hoor … 5 bekendes vertel! Plus maklike resep
As ek aan pannekoek dink, sien ek dadelik my ma agter die stoof in ons Upington-kombuis, my pa by die tafel langs die stoof besig om die een pannekoek na die ander netjies op te rol soos my ma hulle...
View ArticleDie mooiste & maklikste sjokolade-en-grondboontjiebotter-happies
Jy het al baie video’s gesien van lekker gebak met blaardeeg, maar dié een kom met ’n twist. Boonop hoef jy net 5 bestanddele in jou kas te hê. Dis baie maklik om te maak, maar dit lyk asof jy baie...
View ArticleBang vir bak? Herman help met 5 wenke
Vir baie mense is die gedagte aan bak vreesaanjaend. Daar is soveel reëls en dinge om in gedagte te hou. Selfs ek as gesoute koskenner raak steeds elke keer bang as ek die menger en die meelsif...
View ArticleMielies teen die koue
As jy nog nie jou nuuste SARIE KOS Junie/Julie 2016 gekoop het nie, sal jy spyt wees. Ek deel graag een resep met julle. Die sterk gegeurde botter saam met gebraaide mielies is ideaal vir koue dae....
View ArticleVark-en-okkerneut-terrien
Die maklikste terrien wat jy kan maak en heerlik as voorgereg by enige maaltyd! genoeg vir 8-10 • 1 x 250 g-pakkie strepiespek • 800 g varkmaalvleis • 60 ml brandewyn • 1 ui, fyngekap • 15 ml botter •...
View ArticleMy ma se varktjops in room – binne 30 minute
Dis is een van daardie etes wat jy maklik binne 30 minute op die tafel kan sit. genoeg vir 6 • 45 ml olyfolie • 3 knoffelhuisies, gekap • 2 uie, skywe gesny • 6 vark-lendetjops (loin tjops) – vetrand...
View ArticleRadys-en-perskool-karringmelksous- slaai
Die slaai het ’n lekker vars pepersmaak danksy die radys. Jy kan die rissie weglaat as jy bang is dit brand te veel. genoeg vir 6 • 500 g (½ kop) pers kool • 3 klein andyviekoppe (endive) • 6 radyse •...
View ArticleWie kies die top-50 restaurante?
Ons vind vanaand uit wat en waar die 50 beste restaurante ter wêreld is. Maar die groot geheim is wie hierdie besluit maak. Ons kos-intern, Philippus le Roux, brand van nuuskierigheid – hier is sy...
View ArticleHet jy dít geweet van saffraan, truffel-olie, kaviaar, wasabi?
Van die mees gesogte bestanddele is nie noodwendig altyd wat jy dink dit is nie … .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleVadersdag-spyskaart so uit die boeke!
Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. Ons dra dié week ons spyskaart op aan al die pa’s in die land. Want wat is nou meer sinoniem met Suid-Afrika as ’n kuier om die...
View ArticleLizz Meiring se pannekoek-konsert
‘Seker so twintig jaar gelede. My pa bel my. Die ouetehuis waar een van sy afgetrede vriende woon, is in groot finansiële moeilikheid. Die inwoners kry bitter swaar. Sy versoek – sal ek gratis ’n...
View Article