Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Mielies teen die koue

$
0
0

As jy nog nie jou nuuste SARIE KOS Junie/Julie 2016 gekoop het nie, sal jy spyt wees. Ek deel graag een resep met julle. Die sterk gegeurde botter saam met gebraaide mielies is ideaal vir koue dae.

Mielies met botter en kaas

genoeg vir 6

• 6 mielies, skoongemaak
• 150 g (160 ml) botter
• 2 ml rooipeper (cayenne pepper )
• 2 wiele fetakaas, fyngekrummel
• 60 g fyn parmesaankaas
• 15 g vars koljander, fyngekap

Bring ’n groot kastrol vol water tot kookpunt. Plaas mielies in kookwater en maak kastrol toe met deksel. Laat prut 10 minute. Dreineer in vergiettes. Verhit ’n riffelpan tot baie warm. Skroei mielies reg rondom. Plaas botter en rooipeper in ’n kastrol. Smelt die botter en voeg fetakaas, parmesaankaas en koljander by. Meng goed. Plaas mielies in opdienbak en gooi gesmelte botter oor. Sit onmiddellik voor.

Vir nog heerlike resepte kry jou nuutste SARIE KOS Junie/Julie 2016.

SARIE Kos Junie-Julie 2016

The post Mielies teen die koue appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!