Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kies ’n kerrie vir die koue dae

Winter is behoorlik hier, en wat is nou lekkerder as ’n warm bord kerrie? Of dit nou ’n lamskenkelkerrie, hoenderkerrie-pot of ’n jaffel gevul met kerriemaalvleis is – beter as dít sal jy nie kry nie....

View Article


Basiese vanielje-broskoekies

Met hierdie resep kan jy 3 variasies maak – sien bladsy langsaan. sowat 120 klein koekies • 500 g (545 ml) botter, by kamertemperatuur • 420 g (500 ml) strooisuiker • saadjies van 1 vanieljepeul of 15...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smullekker sjokolade-brownies

Bak hierdie heerlike brownies vir Jeugdag! Die heel sjokoladestukke, neute en bros bolaag sorg dat hierdie brownies nog lekkerder is as gewoonlik. genoeg vir 9 groot brownies Verhit oond tot 180 °C....

View Article

Churros met warm kaneelsjokolade

Soetgoed is nie juis gewild in Mexiko nie. Hulle eet wel baie sjokolade, maar met speserye by. (6 – 8 porsies) 250 ml water 60 ml botter 30 ml bruinsuiker 140 g (250 ml) koekmeel 5 ml vanieljegeursel 3...

View Article

Diepgebraaide ui

B’s is een van my gunsteling- restaurante op Hermanus. Hulle bedien ’n ui soortgelyk hieraan, wat my so gefassineer het dat ek dit self moes maak. Nou kan jy ook! genoeg vir 4 Braaityd: 10 minute • 1...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 droom-sjokoladekoeke – en Riaan Cruywagen stem saam!

Van die soetste drome smaak soos sjokoladekoek. Hier is 5 resepte vir almal wat altyd smag na nóg ’n stukkie. Van my ouma se byna wêreldbekende sjokoladekoek tot selfs ’n spogkoek uit ’n boks! Wat maak...

View Article

Vinnige vark-gereg – in een pot!

Varklies met korrelmosterd en bosbessiesap Varklies is een van die gewildste varksnitte en is so veelsydig! genoeg vir 4-6 • 60 ml olyfolie • 1 ui, in dik ringe gesny • 4 takkies salie • 1,5 kg...

View Article

Chorizo-empanadas

genoeg vir 6 – 8 • 225 g (400 ml) koekmeel • 5 ml sout • 120 g (130 ml) botter • 45 ml yswater • 45 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, gekap • 400 g hoenderborsies, in growwestukke gesny...

View Article


Tamales – mielie-en- hoender-pakkies

Sit voor met pekel-radyse. genoeg 4 – 6 • 6 mielies, met blare aan • 400 g hoenderborsies • hand vol kruisement, gekap • 2 cm-stuk vars gemmer, geskil en fyngerasper • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 2...

View Article


Swartbone-salsa-slaai

As jy nie swartbone kan kry nie, gebruik swartbek-boontjies (black-eyed beans). Genoeg vir 6 250 g droë swartbone 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny 1 geel soetrissie, in blokkies gesny groot hand...

View Article

Swartbone-salsa-slaai

As jy nie swartbone kan kry nie, gebruik swartbekboontjies(black-eyed beans) 6 porsies • 250 g droë swartbone • 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny • 1 geel soetrissie, in blokkies gesny • groot hand...

View Article

Maklike gemmer-mengeldrankie met skop!

Maak dié gemmerbier vir ’n heerlike mengeldrankie vir Vadersdag!  lewer sowat 3 liter • 300 g suiker • 2 liter water • 10 cm vars gemmer, geskil en fyngerasper • 5 lemmetjies, in dun skyfies gesny •...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenke vir #SARIESondag – Vadersdag!

Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. Ons dra dié week ons spyskaart op aan al die pa’s in die land. Want wat is nou meer sinoniem met Suid-Afrika as ’n kuier om die...

View Article


Volkoring-roerbrood

Makliker kry jy nie! 2 klein brode • 500 ml water • 10 g sout • 100 ml heuning • 15 ml kaneel • 2 eiers • 20 ml bakpoeier • 375 g (670 ml) bruinbroodmeel • 375 g (625 ml) volkoringmeel • 75 g (625 ml)...

View Article

NACHOS

Hierdie maklike resep sorg vir vinnige weeksaand etes en is idiaal vir gemaklike voor-die- tv-etes! 15 minute genoeg vir 4 Verhit oond se rooster-element. Verdeel 250 g nacho-tortillatjips tussen vier...

View Article


Éclairs

Soos jy van Franse sjefs kan verwag, was sjokolade-en-vanielje-éclairs een van die laaste nageregte. Die Franse se éclairs is altyd lank en smal. Ek hou van ’n groot ronde vorm wat jy sommer met ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#Koester-kos op sy beste: 3 pasta-geregte vir winter

Daar is niks so lekker soos ’n bord warm pasta ná ’n lang dag se werk nie – veral nie op ’n koue wintersaand nie. En die beste van pasta is dat dit ’n vinnige en vullende gereg is. Koop klaar-ravioli...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 brode vir jou sop (bak in minder as ’n uur!)

Die winter het sy koue, nat jas finaal oor Suid-Afrika kom trek en dis tyd vir sop en brood! Min dinge smaak so heerlik soos tuisgebakte brood saam met ’n koppie vuurwarm sop, maar ai, die tyd!...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís hoe vars wasabi, borrie en peperwortel lyk

Het jy geweet wasabi, borrie en peperwortel is eintlik knolgroentes?  Die groen pasta wat met jou sushi kom is gewoonlik ‘n mengsel van peperwortel, mosterd en groenkleursel! Ware wasabi, wat van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ja, uieringe het hul eie dag! En hoekom nie?

Ja daar’s ’n dag wat spesiaal aan die nederige ui oftewel uieringe opgedra word! Kan jy jou ’n wêreld indink sonder uie? Dis een van die belangrikste geurmiddels as jy kook – en behawel vir die...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live