Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Vinnige vark-gereg – in een pot!

$
0
0

Varklies met korrelmosterd en bosbessiesap

Varklies is een van die gewildste varksnitte en is so veelsydig!

genoeg vir 4-6

• 60 ml olyfolie
• 1 ui, in dik ringe gesny
• 4 takkies salie
• 1,5 kg varklies, opgerol en vasgebind
• 125 ml heelkorrel mosterd
• 500 ml bosbessiesap

Verhit oond tot 180°C. Verhit olie in ’n vlak kastrol. Plaas uie en salie in pan en braai sowat 1-2 minute. Sit die varklies bo-op. Smeer ’n laag mosterd oor die varklies.

Voeg 500 ml bosbessie sap by. Bedek en plaas in oond. Bak vir 1 uur en 30 min. Verwyder deksel en bak ’n verdere 30 min oop. Sit voor met brosgebraaide aartappels en groente van jou keuse.

The post Vinnige vark-gereg – in een pot! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!