Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Maklike gemmer-mengeldrankie met skop!

$
0
0

Maak dié gemmerbier vir ’n heerlike mengeldrankie vir Vadersdag! 

lewer sowat 3 liter

• 300 g suiker
• 2 liter water
• 10 cm vars gemmer, geskil en fyngerasper
• 5 lemmetjies, in dun skyfies gesny
• ekstra gemmer na smaak, geskil en in dun skyfies gesny
• 250 ml jenewer (gin)
• 1 liter sodawater

Plaas suiker en 100 ml van die water saam in ’n diep kastrol. Bring tot kookpunt. Kook verder totdat ’n goue karamel vorm. Voeg die res van die water by. (Wees versigtig vir die warm suiker.) Kook verder totdat ’n ligte goue stroop vorm. Verwyder van hitte en laat afkoel tot kamertemperatuur.

Voeg gemmer, lemmetjies en gemmerskyfies by. Plaas in yskas oornag of tot yskoud. Voeg jenewer by. Plaas ys, gemmerstroop en limonade saam in ’n groot genoeg ponsbak. Sit voor as mengeldrankie saam met tuisgemaakte vanielje-broskoekies.

The post Maklike gemmer-mengeldrankie met skop! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!