Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Kaasfondue met bier

$
0
0

Tradisioneel word kaasfondue gemaak deur wyn op te warm en die kaas

daarin te laat smelt. Die bier laat die fondue ryker smaak.

GENOEG VIR 6 – 8

• 290 g beleë cheddarkaas, gerasper • 170 g gruyèrekaas, gerasper
• 450 ml koekmeel
• 250 ml lager-bier

• 30 ml korrelmosterd
• 225 g chorizo, in ringe gesny • broodblokkies

Meng 2 soorte kaas en meel in
groot mengbak – maak seker die meel is eweredig versprei deur die kaas. Plaas bier in middelslag-pot en bring tot kookpunt. Verlaag hitte tot stadige prut. Voeg kaas bietjiesgewys by terwyl jy klits met ’n draadklitser. Dit sal lyk of die mengsel skif, maar namate jy meer kaas bygooi, raak die mengsel weer romerig.Verwyder van hitte en roer korrelmosterd by. Gooi kaasmengsel in fonduepot – stel die pot se vlam op sy laagste. Sit voor met chorizo en broodblokkies.

The post Kaasfondue met bier appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!