Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapse koffiewinkel beste in die wêreld

Die gewilde koffiewinkel Truth Coffee Roasting in Kaapstad is deur die Britse nuusagentskap The Telegraph as die beste ter wêreld aangewys. SARIE se kos-assistent, Tanya Pöhl, het onlangs met David...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Errieda du Toit blog: Hekel kan ek nie, maar gemmerpoeding-maak wel

Wat is ’n huis sonder ’n gehekelde doilie en gebakte poeding? My ma, Inez, is seker die ondersteunendste mens wat daar is. Sy moedig my deur my lewe aan om dinge te doen, behalwe as dit by my hekelwerk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bespreek NOU jou plek by die SARIE KOOKSKOOL

JULLE HET GEVRA, ONS HET GELUISTER . . . SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, en Barbara Joubert, kosredakteur van SARIE KOS, gaan van hul kosgeheime met jou deel op 2 bederf-werksessies. Dit word...

View Article

Promosie: Zespri SunGold – die goudstandaard van kiwivrugte

Verwelkom die wêreld se heel nuutste wondervrug – die heerlike Zespri SunGold-kiwivrug. Met ’n soet, sappige, tropiese smaak en ’n magdom gesondheidsvoordele behoort Zespri SunGold-kiwivrugte bo-aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Errieda du Toit blog: Beetbedinges

Beetskywe ingelê in ’n suur piekelsous en gerasperde beetjellievorm met ’n kroon van frilletjiepietersielie was vir my kindergemoed een te veel. ’n Lewendige verbeelding, aangevuur deur bloedstollende...

View Article


Maak dit self: Springbok-naamkaarte

Laai ons pdf-ontwerp vir ’n origami-Springboktrui af om vir die gaste te wys waar hulle sit. Laat druk dit op stewige papier en volg die vou-aanwysings. STAP 1 – Laai die ontwerp HIER af STAP 2 – Kyk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kykie binne die nuwe SARIE KOS (Aug/Sept 2015)

Die nuutste SARIE KOS is nou op die rak! Rugby-gees loop hoog voor die rugby wêreldbeker-toernooi wat in September begin! Selfs die sjokolade-en-karamel-kaaskoek op die voorblad is versier met...

View Article

Die gewildste kossoorte op Instagram

Mense is mal daaroor om op sosiale media te wys wat hulle eet. BuzzFeed het dié video gemaak waarin hulle wys watter kossoort die meeste in verskeie stede geëet word. Dit is bepaal volgens die hashtags...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onthou-kos #vroumaand2015

Vra jy ’n vrou wat haar hart warm maak wanneer sy aan kos dink, hoor jy woorde soos ‘Ouma s’n’ of ‘net my ma kan’. Ons het 6 bekendes om een tafel laat aansit waar hulle hul onthou-jy-...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie: Woud-tema

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie 2015: Ballet-tema

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie 2015: Goggas en grille

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie 2015: Reënboog-tema

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontwerpe vir uit SARIE partytjie 2015: Pikkewyn

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Al die ontwerpe in die nuwe SARIE partytjie

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is al die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article


Rugby-happies: Pita-braaibroodjies

Myns insiens is g’n braai die naamwerd as daar nie ’n braaibroodjie by is nie. Jy kan ’n paar van hierdie klein pita-braaibroodjies saam in ’n groot pan braai. GENOEG VIR 6  6 klein pitabroodjies sowat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rugbykoors – in styl!

Ná die Bokke se wankelrige begin by die Rugbywêreldbeker het hulle in hul laaste paar wedstryde bewys dat hulle gereed is om vir die derde keer om die nommer 1-plek mee te ding.  By SARIE en SARIE KOS...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aarbeikaaskoek

Die kaaskoek is dun genoeg sodat jou gewete jou nie pla as jy twee snye eet nie. genoeg vir 12 KORS 155 g (170 ml) botter, in blokkies gesny 280 g (500 ml) koekmeel 60 ml versiersuiker 45 ml yswater...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Loer binne die nuwe SARIE KOS

Loer binne ons Oktober / November-uitgawe van SARIE KOS … dis definitief een om te koop!  Waarna jy kan uitsien: 11 spesiale spyskaarte Onthaal grênd soos op die Titanic Sonder krag? Kuier Italiaans!...

View Article

Ontbeende lamsboud met groente

Die groente kook in die sous van die vleis gaar. GENOEG VIR 4 – 6 • sowat 80 ml olyfolie • 1,2 kg ontbeende lamsboud • sap van 1 suurlemoen • 60 ml worcestersous • sout en varsgemaalde swartpeper • 1...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live