Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Engelse-roos-appeltertjies

Dié mooi tertjies laat my aan die roos op die Engelse rugbytruie dink. GENOEG VIR 6 1. 6 rooi appels 2. 100 g (110 ml) sagte botter 3. 100 g amandelvlokkies 4. 100 g (190 ml) versiersuiker 5. 1 x 400...

View Article


Kekerertjie-patee

Baie resepte skryf voor dat dié patee (hoemoes) met olyfolie gemaak word, maar dit kan dit bitter laat smaak. Ek maak dit met warm water. GENOEG VIR 12 500 g droë kekerertjies (chickpeas) 600 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rugbyspyskaart vir die halfeindstryd

Die Bokke en die Kiwi’s pak mekaar Saterdag om te beslis wie na die finale ronde van die Rugbywêreldbeker gaan deurdring.  En die senuwees gaan beslis knaag tydens dié 80 minute. Berei vroeg reeds jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontwerpe vir uit SARIE partytjie 2015: Sneeuman

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind...

View Article

Sjokolade-en-karamelkaaskoek

LEWER 1 X 23 CM-KAASKOEK – GENOEG VIR 8 – 10 KORS 1 pakkie (200 g) veselkoekies (digestive biscuits) 50 g (60 ml) suiker 100 g (110 ml) ongesoute botter, gesmelt 100 g 70%-donkersjokolade,...

View Article


Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn

As jy van die Noord-Kaap kom, ken jy dié manier van gaarmaak baie goed. Die ribbetjies word stadig oor die kole gebraai tot goudbruin en bros. Eenvoudige kos, maar lekker. GENOEG VIR 6 • 24...

View Article

Springbokwildspastei

GENOEG VIR 4 PASTEIE Sny been uit sowat 500 g springbokvleis en sny in groot stukke. Verhit 20 ml olyfolie in ’n groot kastrol en braai 1 gekapte ui en 100 g blokkies strepie- spek so 8 minute. Voeg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rugbyspyskaart vir die naweek

Die Bokke teen Argentinië en die Aussies teen die Kiwi’s – dit gaan ’n naweek van goeie rugby wees! Hier is ’n spyskaart vir saam met die opwinding. VOORGEREG Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak nou jou vrugtekoek: Maklike stap-vir-stap resep

Dis nou die tyd om jou vrugtekoeke vir die feesseisoen te bak. Herman wys jou hoe maklik dit met dié stap-vir-stap-resep. KOEK 160 g (250 ml) rosyntjies 135 g (250 ml) korente 160 g (250 ml) sultanas...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 MINUTE MET … Jan Boland Coetzee

Vriesenhof-wynlandgoed naby Stellenbosch se eienaar en wynmaker is niemand anders nie as die oud-Springbokflank Jan Boland Coetzee, wat tussen 1974 en 1976 ses keer trots in die Springboktrui op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Loer binne die nuwe SARIE KOS Desember 2015 / Januarie 2016-uitgawe

SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Dié maand is daar 60+ idees wat byna als onder 60 minute gemaak kan word, ons bak vakansiekoekies vir die koekieblik en braai 5...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kersfees 2015: Kersfees in die buitelug

Hou vanjaar ’n groot saamkuier, maar vra jou gaste om elkeen iets te bring vir die ete. Dek saam tafel en maak seker alles lyk feestelik! Spyskaart Voorgereg Roosterkoek-Kersboom met kaas en konfyt...

View Article

Kersfees 2015: Blomkool-en-patat-Kerskrans

Die soet smaak van karamel werk goed saam met die blomkool. genoeg vir 8 8 klein patats 
60 ml heuning 
4 knoffelhuisies, grofgekap 55 g (60 ml) botter, gesmelt 4 stingels tiemie
 45 ml olyfolie 20 ml...

View Article


Kersfees 2015: Gerookte ham met framboos-en-mosterd-glasuursel

Wat is Kersfees sonder ham? Tradisioneel word net lemoensap gebruik vir die glasuursel, maar probeer frambose. genoeg vir 12 – 14 1 groot gerookte ham (gammon), been en vel aan (die een op die foto is...

View Article

Kersfees 2015: Dubbelsjokolade-moussekoek

Jy kan net een koek maak, of een soos op die foto met 4 lae. Verdubbel net die resep en maak tweede koek in ’n kleiner 20 cm-losboomkoekpan. genoeg vir 12 300 g witsjokolade, baie fyngekap 200 ml melk...

View Article


Kersfees 2015: Die nuwe beetslaai


Beetslaai met anderste smake en geure. genoeg vir 8 16 groot bete, geel en pers (by supermarkte) 4 takkies roosmaryn, grofgekap 45 ml olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper 6 baba-bete (so groot...

View Article

Kersfees 2015: 8-uur-lam-terrien

Die Noord-Afrikane se geurige harissa-smeer koop jy deesdae by supermarkte. genoeg vir 8 1 heel (1,2 kg) lamsboud
sout en varsgemaalde swartpeper 250 ml harissa-smeer 
2 uie, in skywe gesny 
2...

View Article


Kersfees 2015: Malvalekkers

genoeg vir 24 30 ml gelatien 125 ml kouewater 400 g (500 ml) strooisuiker 125 ml kookwater 10 ml vanieljegeursel 250 ml versiersuiker 3 borssuiker-kieries (candy canes) Sprinkel gelatien oor koue...

View Article

Kersfees 2015: Roosterkoek-Kersboom met kaas en konfyt

Dit is gewone roosterkoek, net anders voorgesit!
 genoeg vir 12 – 14 600 ml louwarm water 10 g sout 
1 x 10 g-sakkie kitsgis 20 ml suiker 45 ml olyfolie 1 kg koekmeel 1 groot (40 cm hoog)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 idees met oorskiet Kersham

Hier is ’n paar slim planne vir die ham wat op Kersdag oorgebly het. Ham-en-kaas-broodjie (hooffoto) genoeg vir 6 Dis altyd ’n wenner en smaak nog beter as jy oorskiet- soetmosterd het. 12 snye brood...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live