Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Kersfees 2015: 8-uur-lam-terrien

$
0
0

Die Noord-Afrikane se geurige harissa-smeer koop jy deesdae by supermarkte.

genoeg vir 8

  • 1 heel (1,2 kg) lamsboud
sout en varsgemaalde swartpeper
  • 250 ml harissa-smeer
  • 
2 uie, in skywe gesny
  • 
2 knoffelknolle, oorlangs gehalveer
  • 1 x 410 g-blik kersietamaties
  • 1 x 400 g-blik tamatiepuree
  • 
500 ml lamaftreksel
  • 250 ml rooiwyn
agurkies vir voorsit
  • roosterkoek of brood van jou keuse

Verhit oond tot 120 °C. Geur lamsboud goed met sout en peper. Smeer dan harissa oor vet van lam met lepel se agter- kant. Pak uie en kno el in oondbraaibak. Gooi kersietamaties en tamatiepuree by. Plaas lam met vetkant na bo in bak. Gooi aftreksel en wyn langs die vleis in die bak by – die vleis moet bedek wees, maar die vetlaag moet bo die sous uitsteek. Maak bak toe met deksel en plaas oornag of vir 8 uur in oond tot vleis van been wegtrek.

Vlok vleis van been af en krap met vurk tot fyn rafels vorm. Skep warm lam in broodpan van 20 x 12 cm wat met bakpapier uitgevoer is. Maak pan toe met kleefplastiek en weeg af in yskas oornag. (Plaas iets swaars op die mengsel om dit te kompakteer.) Keer uit en sit voor met agurkies en roosterkoek of brood van jou keuse.

Kersfees 2015 – resepte en dekor-idees

The post Kersfees 2015: 8-uur-lam-terrien appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!