Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. Die inspirasie vir dié partytjie is ‘n reënboog.
Laai die pikkewyn-ontwerp HIER af en laat druk dit op argitekpapier by jou naaste drukker. Laat sny ’n laaghoutbord van 1,2 m hoog en 800 cm breed. Plak die pikkewyn met houtlym op die bord. Sny nou ‘n ronde gesig uit met ’n figuursaag.
Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek.
The post Ontwerpe vir uit SARIE partytjie 2015: Pikkewyn appeared first on SARIE.