Mense is mal daaroor om op sosiale media te wys wat hulle eet. BuzzFeed het dié video gemaak waarin hulle wys watter kossoort die meeste in verskeie stede geëet word. Dit is bepaal volgens die hashtags waarmee die gebruikers die etes gedeel het.
Ons was nogal verbaas oor sommige van die uitslae, maar glad nie oor die eerste twee op die lys nie: pizza is die wenner en hamburgers is tweede.
Watter kossoort dink jy word die meeste in Suid-Afrika geëet – en op sosiale media gedeel?
Lees ook
- OULIKSTE FOTO’S: Dié 11 bekendes se babas weet van eet
- Dít eet kinders die wêreld oor vir middagete
- Die regte betekenis van dié 6 emoji’s
The post Die gewildste kossoorte op Instagram appeared first on SARIE.