Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Rugbykoors – in styl!

$
0
0

Ná die Bokke se wankelrige begin by die Rugbywêreldbeker het hulle in hul laaste paar wedstryde bewys dat hulle gereed is om vir die derde keer om die nommer 1-plek mee te ding. 

By SARIE en SARIE KOS vier ons dié groot rugby-geleentheid in styl – hoe dan anders?

Die mooi tafels en eetgerei vir die fotosessie het ons by The Dairy Shed in Durbanville geleen.

rugby

rugby1 rugby2

Kry dié heerlike resepte in die Augustus/September-uitgawe van SARIE KOS. Dié uitgawe is ongelukkig nie meer op die rak nie, maar kan steeds digitaal HIER afgelaai word.

The Dairy Shed

Beplan jy aan jou groot dag of ’n spesiale funksie, moet jy The Dairy Shed in Durbanville besoek.

Tussen wingerde en blink damme lê dié juweel. Die rustieke en romantiese skuur op die plaas Contermanskloof word seepglad bestuur deur Two Birds Celebration Planning.

Daar is ook ’n koffiewinkel met heerlike koek en broodjies vir as jy jou dag wil beplan.

081 565 9869 | 082 588 6933 | Facebook | e-pos: hello@twobirdscelebration.com

h2m7ag1gOUxRukdcjgt068jCRnxAHxuwrpUWb8rUxyQ pdrH87nZB_VooJE11JoIyx2DNSKzWRyJm7ySoG2q-9E YbFxYYspmnT7RhY34hL341_UAjkG-qx32av8N6KKmew

The post Rugbykoors – in styl! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!