‘Ek wil dít vir Wayde van Niekerk kook’– Barbara
Wayde se gunsteling-kos is dié wat sy ma maak, maar hy het al in onderhoude gesê vleis is sy nommereen-keuse. As ek vandag vir hierdie goue atleet ’n ete kon kook, sou dit beslis een van dié geregte...
View ArticleWarmsjokolade met ‘viskoekies’
Wat is meer winters as warmsjokolade? Sit voor met tuisgebakte koekies, goeie geselskap en ’n knus kombers. genoeg vir 6–8 • 175 g (190 ml) sagte botter • 115 g (220 ml) versiersuiker • gerasperde...
View ArticleKaaskoek, sonder om te bak – met net 7 bestanddele
Ek het grootgeword met die yskastert en tot vandag toe het ek ’n sagte plek in my hart vir dié smelt-in-die-mond-lekkerte. Hier is ’n kannie-flop-resep vir jou. Gee dié koek se kors ekstra geur met...
View Article5 styselvrye aandetes
Eet hierdie week stylselvry met dié 5 maklike etes. Die meeste Suid-Afrikaners eet te veel stylsel, maar almal wil nie noodwendig ’n banting-leefstyl volg nie. Probeer dié aandetes – dis stylselvry en...
View ArticleTrooskos vir #SARIESondag
Dis weer #SARIESondag-tyd, en dié keer vier ons dit saam met ’n paar voormalige SARIE Voorbladgesig-finaliste. Omring van die geure van die see en die hitte van ’n oop vuur verdryf ons die koue met...
View Article#SARIESondag warm om die wintertafel
Dis weer #SARIESondag-tyd, en dié keer vier ons dit saam met ’n paar voormalige SARIE Voorbladgesig-finaliste. Omring met die geure van die see en die hitte van ’n oop vuur verdryf ons die koue met...
View ArticleBrasilië se beste kos in Afrikaans
Maak hierdie geregte met ’n Brasiliaanse geurtjie in jou eie (Afrikaanse) kombuis! .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination...
View ArticleSardientjiefrittata
genoeg vir 4 – 6 • 45 ml olyfolie • 8 eiers • 250 ml roomkaas • 5 ml bakpoeier • sout en varsgemaalde swartpeper • 6 murgpampoentjies, in dun skywe gesny • 250 g sampioene, gesny • 250 g...
View ArticleLamflenters met olywe en tamatie
Die lam word stadig in die oond gebak soos bredie. Die gereg het geen stysel in nie. genoeg vir 6 • 45 ml olyfolie • 2 uie, gekap • 2 knoffelhuisies, gekap • 30 ml heel komynsaad • 20 ml heel...
View ArticleSlaai met hoender, Bulgaarse gort en kekerertjies
Jy maak Bulgaarse gort nes koeskoes gaar met warm water, maar ek gebruik aftreksel vir meer smaak. genoeg vir 4 • 4 (250 g) hoenderdye sonder vel • sout en varsgemaalde swartpeper • 65 ml (¼...
View ArticleMaak só met kosvlekke
Ons almal ken daai oomblik as jy jou mooiste rok of nuwe hemp aantrek en vinnig ’n koppie koffie afsluk voor werk. Maar natuurlik, met jóú geluk mors die koffie sommer op jou hemp … En hoe gemaak met...
View ArticleDadel-en-rysmelk-smoothie
Begin jou dag met jou ontbyt in ’n glas! Dadels is veselryk en met Kellogg’s kan jy nie verkeerd gaan nie. genoeg vir 2 • 1 hand vol dadels, geweek in 250 ml lemoensap • 1 hand vol All-Bran Flakes of...
View ArticleVIDEO: Roomys met net 2 bestanddele!
Jy lees reg. Met net twee bestanddele kan jy hierdie maklike en boonop heerlike roomys maak. Wat het ek nodig? • 500 ml vars room • 1 x 380 g blik karamel-kondensmelk Plaas die room in ’n bak en...
View ArticleKaaps-Maleis vir #SARIESondag
Vir hierdie week se #SARIESondag geniet ons die geur van eg Kaaps-Maleise kookkuns. Dis ’n lekker eenvoudige spyskaart wat net bietjie moeite verg. Jy kan die samoesas en roti’s (platbrode) self maak,...
View ArticleWenke vir die lekkerste #SARIESondag
Jy het die spyskaart, die gaste is genooi en Sondag kom al nader. Maar moenie dat jou onthaal-voorbereidings ’n gejaag wees nie. Tanya Fourie, SARIE.com se kosredakteur, deel haar wenke vir ’n...
View ArticleLekker ligte lente-aandetes vir die week
Dit raak al hoe vroeër lug en die sonnetjie raak ál warmer. Dit beteken lente is in die lug! Dit voel of ons energievlakke saam met die temperatuur styg en ons is weer lus vir geurige ligte etes met...
View Article4 soetgoed met minder suiker
Minder suiker beteken nie jy hoef poeding en soetgoed heeltemal uit te sny nie. Eet net minder daarvan en bak slim. Hier’s 4 opsies met minder suiker of suiker-alternatiewe. Klik op die resep se naam...
View ArticleGeurige hamburger
Moenie TABASCO® net bo-oor jou kos sprinkel nie – kook daarmee! Gebruik enigeen van die geure om ’n wen-burger te maak. Hamburger met guacamole genoeg vir 4 Burger • 1 ciabatta-broodrolletjie • 500 g...
View Article5 kosse wat vet maak: Jy wéét, maar kan dit nie weerstaan nie …
As dit kom by lekker eet en skelm bederwe, is daar sekere kossoorte waarvoor jy net nie nee kan sê nie. Jy wéét die skaal se naald styg met elke happie, maar eet sal jy eet. Vergeet eers van die dieet!...
View ArticleToor met sout vir Inspirasiekos
Sout van die aarde, met ’n korreltjie sout neem, sout nodig hê, ’n sak sout met iemand opeet, jou sout verdien, ek wis van g’n sout of water nie, hy is sy sout werd … Wat is ’n wêreld sonder sout?...
View Article