Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Churro-bakkies met karamel

Ek het inspirasie vir dié resep op een van my gunsteling-YouTube-kanale, Tasty, gekry. genoeg vir 6 • 250 ml water • 30 ml bruinsuiker • 80 ml botter • 140 g (250 ml) koekmeel • 4 eiers • 1 x 385...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 idees met gaar hoender

In my kombuis vat ek graag kortpad en ek is nie skaam om dit luidkeels te erken nie. Maar die geheim van ’n kortpad is om dit só te doen dat jy nie die smaak van die eindresultaat te na kom nie. Een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

RESEP: Japanse oester-rys

Inspirasiekos van Spekko Rice Spekko is die trotse borg van Inspirasiekos met SARIE op Via (DSTV 147) dié seisoen. Met Spekko-rys kry jy altyd meer – ook inspirasie vir heerlike nuwe geregte. Japanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die KFC-resep, ons toets dit!

Die afgelope week moes KFC vure doodslaan nadat kol. Harland David Sanders se geheime vingerlek-lekker resep van 11 kruie en speserye glo per ongeluk gelek het. Hulle ontken dit. Maar Sanders se neef,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenke vir jou lente-lekker #SARIESondag

In ’n wêreld wat soms te vinnig beweeg, kan ons Sondae tyd neem om saam met geliefdes te kook en te kuier.  Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, deel sy wenke vir ’n suksesvolle #SARIESondag! Wat is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersese wonders: mossels en oesters vir Inspirasiekos

Ons gaan onder die water vir ons ster-bestanddele van dié week se Inspirasiekos met SARIE: mossels en oesters. Herman haal saam met SJ Poggenpoel van Peperbaai in Saldanha mossels uit en terug op vaste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herman se wenke vir ’n gemaklike #SARIESondag

Wanneer Sondag hier is, wil ons rustig met familie en vriende kuier. Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, deel sy wenke vir ’n suksesvolle #SARIESondag! Wat is die week op die spyskaart? Lees hier!...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesellig en gemaklik vir #SARIESondag met laktosevrye geregte

Dis soms moeilik om almal met spesifieke dieetvoorkeure te akkommodeer. Vir dié week se #SARIESondag maak ons laktosevrye* geregte en kuier gesellig en gemaklik om die etenstafel.  *As jy nie...

View Article


Kortpad-souttert, Herman se manier!

Daar is min dinge so lekker soos brosgebakte blaardeeg wat gevul is met smelt-in-die-mond-kaas, bros spek en suikersoet kersietamaties. Dit klink dalk na baie werk, maar soos julle my kombuis ken, is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou week se eetplan: Middel-van-die-maand-etes

As jy, soos baie van ons, op die 25ste salaris kry, is dié week die middel van jou salarismaand. Die goeie nuus is dat jy steeds lekker kan eet, al knyp die geld reeds.  Al dié resepte het ’n Franse...

View Article

Herman gesels met Jamie’s se sjef Shane

Brittanje is bekend vir koningin Elizabeth II, die slegte weer, skons, Wimbledon, prins Harry en – natuurlik – Jamie Oliver! En binnekort sal Suid-Afrikaners aan sy geregte kan smul by die nuwe...

View Article

Labneh-kaas met babagroente

Labneh is ’n jogurtkaas van Libanon in die Midde-Ooste. Dis baie maklik om te maak, maar moet lank genoeg in die yskas hang sodat die wei kan afloop. genoeg vir 4 • 1 liter Griekse volroomjogurt...

View Article

Aarbei-en-kruisementroomys binne 5 minute

Die bekende sjef Jamie Oliver het die eerste keer sorbet op dié manier op ’n kookprogram gemaak. Dit is die maklikste manier van roomys maak wat ek nog gesien het. Ek gebruik room pleks van suikerwater...

View Article


Nuwe braai-resepte waarop jy dié somer gaan staatmaak

Moeg van wors en pap? Word die braaimeester in die buurt met dié watertanddisse. Vuur aansteek en vleis braai vir familie en vriende is só ’n tipies Suid-Afrikaanse tradisie, dit het sinoniem geword...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spaar 5 maal – met maalvleis jou beste maat!

Maalvleis bly een van die bekostigbaarste maniere om jou gesin kos te gee. Maar dit hoef nooit eenvoudig of vervelig te wees nie, al wat jy nodig het, is maalvleis van baie goeie gehalte (ek verkies...

View Article


4×4-Toebroodjies vir skool

Leerders van party laerskole in die land mag slegs een keer per week lekkernye in die kosblik hê. Pak dit in saam met hierdie prettige broodjie. genoeg vir 2 • 4 snye witbrood • 20 ml sagte botter of...

View Article

Bessie-smoothie

Voedsame smoothies kan in ’n japtrap berei word. genoeg vir 3 – 4 • 500 g bevrore bessies • 250 ml Griekse-styl jogurt • 2 ryp piesangs, geskil • 125 ml volroom-melk • 60 ml heuning Plaas al die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mini-kaasburgers met groente-tjips

Vier die einde van die week met hierdie spesiale happies en vars vrugte. genoeg vir 6 • 500 g maalvleis • 1 ui, fyngerasper • 60 ml tamatiesous • 2,5 ml sout • varsgemaalde swartpeper • 30 ml olyfolie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak só smulkos vir saamvat

‘n Hele week se smaaklike inpak-eetgoed – spesiaal vir almal wat skaars kan wag om daai kosblik by die werk of skool oop te maak. Maandag FOTO Micky Hoyle Hoender-voupakkies Blaarslaai-voupakkies...

View Article

Polenta met pesto-sampioene

Jy kan die polenta al die vorige dag maak en in die yskas hou. POLENTA • 1 liter water • sout en varsgemaalde swartpeper • 250 ml polenta • 40 g (45 ml) botter SAMPIOENE • 15 ml botter • 500 g...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live