Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Browsing all 712 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste pannekoekresep nog! PLUS 5 bekendes vertel

Die winter se sneeukombers het homself plek-plek oor SA kom trek en dit bibberrrrrrrrrrrr van die koue! Maar ons weet al uit ondervinding dat jy die koue na hartelus kan wegeet, veral met vuurwarm...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit sneeu in SA! Wit, witter, #SARIESondag

Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker – en warm. Met die koue buite en sneeu in sekere dele van ons land, geniet ons ’n hele spyskaart geïnspireer deur dié kapoklandskap. Die spierwit spyskaart...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou nuwe SARIE KOS is Maandag op die rak!

Dis byna tyd vir die Olimpiese Spele in Rio! En die nuwe SARIE KOS bevat ook ’n stukkie Rio. Lees in jou nuwe SARIE KOS hoe Pieter Hugo gesels met Karien Pretorius (sy is oorspronklik van Potchefstroom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade vir die Spele uit Rio se koskas

Die Olimpiese Spele begin Donderdag en die opwinding loop hoog! Ek sien veral baie uit na die 200 m-vlinderslag tussen Chad le Clos en Michael Phelps. Selfs SARIE KOS ervaar die gees van Rio in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herman kry 5 lekkerste Oreo-resepte

Die Amerikaanse sjokoladekoekie Oreo, wat al meer as 100 jaar oud is, is veel meer as net ’n lekkerte saam met ’n glas yskoue melk. Dit was al telkemale inspirasie vir nuwe resepte – selfs in my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stap vir stap: Maak jou eie bier

Vandag is Internasionale Bierdag! En deesdae is dit maklik om sommer jou eie te maak. Al wat jy nodig het om ale of ligte bier te maak, is water, ’n biermaakstel, baie geduld en tyd – tot drie maande....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste kos in Afrika!

Dis geen geheim dat van die wêreld se beste produkte, mense en ja, sjefs, uit Suid-Afrika kom nie. Vanjaar is dit weer bewys met twee kospryse: die beste kos-blog en die beste sjefskool in Afrika! Sam...

View Article

Kekerertjie-en-chorizo-gereg

Goedkoop en heilsaam en baie geurig danksy die chorizo-wors. genoeg vir 4 60 ml olyfolie 225 g chorizo-wors, in skywe gesny 1 ui, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngekap 1 rooi soetrissie, in skywe...

View Article


Hoender-en-fetakaasgebak

Die feta sorg vir ’n heerlike geur. genoeg vir 4 45 ml olyfolie 8 ontbeende hoenderdye, vel verwyder 1 ui, in skywe gesny 1 groen soetrissie, in dun repe gesny 1 geel soetrissie, in dun repe gesny 1 x...

View Article


Romerige visgebak

Ryk en lekker en die ideale trooskos vir koue wintersaande. genoeg vir 4 100 g (120 ml) botter 70 g (120 ml) koekmeel 800 ml melk sout en varsgemaalde swartpeper 4 x 250 g-stokvisfilette, vel verwyder...

View Article

Herderspastei met patat-bolaag

Nou nie heeltemal in net een pot nie, maar die patatbolaag gee ’n lekker soet smaak aan die gereg. genoeg vir 4 6 patats, geskil en in skywe gesny 60 g (75 ml) botter sout en swartpeper 30 ml olyfolie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou spyskaart vir die week: Alles in een pot

Op weeksaande soek ons vinnige aandetes met min skottelgoed. Maar dit beteken nie dit kan nie lekker wees nie! Ons deel 5 van ons beste resepte wat jy net in een pot maak vir besige aande. Maandag- tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#SARIESondag rooiwarm treffers …

Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker met ons rooiwarm gunsteling-geregte. Ons deel: • SARIE KOS-redakteur, Barbara Joubert, se springbokpastei met ’n slapdeeg-kors. “Die lekker van dié resep...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#SARIESondag-wenke vir rooiwarm treffers …

In ’n wêreld wat soms te vinnig beweeg, kan ons Sondae tyd neem om saam met geliefdes te kook en te kuier. Voeg daarby ’n kaggelvuur as jy gelukkig genoeg is om een te hê en goeie rooiwyn … en jy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaaskoek spesiaal vir die Leeus

Suid-Afrikaners sal môreoggend om 09:35 vir die Leeus skree in die eindstryd van die Superrugby-reeks. Die agtsteman Warren Whiteley sal die Leeus lei teen die Hurricanes in Wellington, Nieu-Seeland....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VIDEO: Kraakvars plaatskons op sy beste!

Daar is min dinge wat lekkerder is as kraakvars skons met botter, konfyt, sterk cheddarkaas en geklopte room. En met dié maklike resep kan jy meer gereeld aan warm skons smul.  genoeg vir 20 skons •...

View Article

Tiemie-en-polenta-lemoenkoek

Dis die jaar van die graan. Probeer dié heerlike klam polentakoek met geure van lemoen en tiemie. genoeg vir 1 groot koek •  1 x 500 g-blok botter •  500 g (625 ml) ligte bruinsuiker 8 eiers •  280 g...

View Article


Malvapoeding met roomys & vla

Niks sê Sondagete soos malvapoeding met roomys en vla nie! genoeg vir 8 Sous • 1 blik ingedampte melk • 100 g (125 ml) suiker • 125 ml water Poeding • 60 g (65 ml) sagte botter • 200 g (250 ml) suiker...

View Article

Pampoen-en-garnaalsop

My nuwe weergawe van die klassieke Franse vissop bouillabaisse. Dit word tradisioneel met tamatie gemaak, maar ek maak dié een met pampoen. genoeg vir 6 • 45 ml olyfolie • 45 ml botter • 1 ui, fyngekap...

View Article

Framboos-en-vanieljekonfyt

Vergeet van konfytkook vir ure, dié konfyt maak jy sommer binne minute. genoeg vir 350 ml • 500 g vars frambose • 335 g (420 ml) suiker • 1 vanieljepeul, saadjies uitgekrap Plaas al die bestanddele in...

View Article
Browsing all 712 articles
Browse latest View live