Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Het jy al dié robynsjokolade gesien?

$
0
0

Jy kry witsjokolade, melksjokolade, donkersjokolade en nou robynsjokolade! ’n Sjokolade wat melkskommelpienk is.

En nee, dis nie kunsmatig gekleur nie. Dié robynsjokolade word van die robyn kakaoboon gemaak, vandaar die kleur. Die bone kom voor in Ecuador, Brasilië en die Ivoorkus.

Dis die eerste keer in 80 jaar dat ’n “nuwe soort” sjokolade glo gemaak is, berig Independent. Die Switserse sjokoladevervaardiger Barry Callebaut het dit by ’n eksklusiewe geleentheid in Sjanghai, China, bekendgestel.

Volgens Food & Wine het wetenskaplikes glo 10 jaar aan die robynsjokolade gewerk. Hoewel dit ’n bessiegeur het, is geen bessies of vrugte by dié sjokolade gevoeg nie.

Lees die amptelike persverklaring deur Barry Callebaut hier.

FOTO Barry Callebaut

Kyk die video hier:

The post Het jy al dié robynsjokolade gesien? appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!