Quantcast
Channel: Kos – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Het jy al jou roosterbrood só geëet?

$
0
0

Wat is lekkerder as ’n sny roosterbrood met al jou gunsteling-bestanddele op? Daar’s verskeie opsies: avokado met sout en peper, ham met kaas en tamatie, hoendermayonnaise, kaas en konfyt … Dit bly ’n heerlike bederf – oggend, middag óf aand.

Kos-trends kom en gaan op die kuberruim, maar op Instagram gons dit nou behoorlik oor die roosterbroodjies wat eintlik oulike kunswerke is.

Kyk net hier:

A post shared by Nayoko (@nayoko054) on

A post shared by Nayoko (@nayoko054) on

Nayoko Kobayashi, ’n Japanse kos-instrukteur, is verantwoordelik vir hierdie fraai klein kunswerke, berig Vogue. Nayoko begin deur haar wit roosterbrood met roomkaas te smeer, waarna sy haar kunswerk sorgvuldig bou. Die bestanddele is enigiets van konfyt tot sjokoladeversiersel.

Sal jy jou roosterbrood só eet?

A post shared by Nayoko (@nayoko054) on

A post shared by Nayoko (@nayoko054) on

A post shared by Nayoko (@nayoko054) on

Vir een van Nayoko se resepte, klik hier.

The post Het jy al jou roosterbrood só geëet? appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 712

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!