Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn
As jy van die Noord-Kaap kom, ken jy dié manier van gaarmaak baie goed. Die ribbetjies word stadig oor die kole gebraai tot goudbruin en bros. Eenvoudige kos, maar lekker. genoeg vir 6 • 24...
View ArticleErfenisdag! Vier met 5 lekker 30-min-geregte
Vier Erfenisdag die hele week met hierdie vinnige SA geregte. Maandag- tot Vrydagaand is onder beheer. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container...
View ArticleKruiehoender oor die kole
Ek bak die hoender halfgaar in die oond en braai dit dan verder. genoeg vir 4 • 500 ml laktosevrye jogurt • 1 hand vol sagte kruie, fyngekap (tiemie, origanum, koljander) • sap en skil van 2...
View ArticleBykos vir banters
Die beplanning van ’n spyskaart fokus gewoonlik op die hoofgereg, en dikwels is dit dan ’n gesukkel om die regte bykos te kies. Hier is 5 smulresepte – álmal sonder koolhidrate! .post-slider-container...
View ArticleAarbei-en-kruisementroomys binne 5 minute
Die bekende sjef Jamie Oliver het die eerste keer sorbet op dié manier op ’n kookprogram gemaak. Dit is die maklikste manier van roomys maak wat ek nog gesien het. Ek gebruik room pleks van suikerwater...
View ArticleKaramel-en-piesang-draairoomys
Inspirasie uit New York! Onlangs in die Groot Appel het ek by die ikoniese Momofuku Milk Bar melksorbet met graanvlokkies geëet. Dit was die inspirasie vir hierdie resep. genoeg vir 1 liter • 100 g...
View ArticleMielie-en-hoenderkerrie
Jy braai die mielies en maak dan kerrie daarmee. genoeg vir 6 • 30 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 20 ml masala • 20 ml borrie • 45 ml kerriepoeier • 18 ontbeende...
View Article’n Slaai vir ’n braai
Eenvoudige, vars slaaie is so gesond en voedsaam – en ideaal as bykosse by die naweek se braai. Piekelslaai met tamatie, komkommer en rooi-ui FOTO Donna Lewis Steurgarnaal-en-appelslaai FOTO Donna...
View ArticleTiramisu-frambooskoek
Dis een van SARIE se gewildste koeke. Probeer hierdie bederf vir jou volgende teedrinkgeselligheid of Sondagmiddagete. Dekadent, heerlik en vol lente. Genoeg vir 8 – 10 (23 cm-groot koek) Yskastyd:...
View ArticleHet jy al dié robynsjokolade gesien?
Jy kry witsjokolade, melksjokolade, donkersjokolade en nou robynsjokolade! ’n Sjokolade wat melkskommelpienk is. En nee, dis nie kunsmatig gekleur nie. Dié robynsjokolade word van die robyn kakaoboon...
View ArticleSARIE Voorbladgesig: Hier is Herman se resepte!
Herman Lensing kook vir die Top-10 en ’n spesiale gas eet saam! Dis episode 5 van SARIE Voorbladgesig en hoewel ons vir al die mooi Voorbladgesig-finaliste gekyk het, is ons nuuskierigheid oor Herman...
View ArticleBeste braaibroodjies
Wat is ’n braai sonder die perfekte braaibroodjie? Hier is ons gunstelinge! Die tradisionele braaibroodjie Die gewilde groot braaibrode FOTO Micky Hoyle Happiegroot braaibroodjies...
View ArticleFramboos-roompoeding
Makliker kry jy nie – die meeste werk is om die room styf te klop! genoeg vir 4 400 g frambose (raspberries) 45 ml versiersuiker 250 ml room 250 ml suurlemoensmeer (lemon curd) 100 g gevlokte amandels...
View ArticleRolkoek-poeding
Dié klassieke poeding staan in die Franse kookkuns bekend as Charlotte Royal. 1 rolkoek, in skywe gesny 20 g gelatienpoeier 30 ml water 180 g (225 ml) suiker 5 ml vanieljegeursel 100 g witsjokolade van...
View ArticleSjokolademousse-poeding (Charlotte Russe)
Ons dress dié klassieke nagereg van die 70’s op in ’n rok van sjokolade en vars bessies. genoeg vir 8 KOEKIES 6 eiers, geskei 5 ml vanieljegeursel 115 g (140 ml) strooisuiker 140 g (250 ml) koekmeel...
View ArticleMy ma se grenadella-kaaskoek
Ek het grootgeword met yskaskaaskoek en eers die gebakte weergawe leer ken toe ek in die stad kom. Hierdie is my ma se resep – natuurlik opgetof! 200 g-pakkie tennisbeskuitjies, fyngemaal 80 g (85 ml)...
View ArticleDie ware basaarpoeding
As jy soos ek van die platteland af kom, sal jy weet ’n basaar is ’n groot affêre! En jy gaan nie huis toe voor jy ’n draai by die poedingtafel gemaak het nie. genoeg vir 8 15 ml gelatienpoeier 30 ml...
View ArticleHet jy al jou roosterbrood só geëet?
Wat is lekkerder as ’n sny roosterbrood met al jou gunsteling-bestanddele op? Daar’s verskeie opsies: avokado met sout en peper, ham met kaas en tamatie, hoendermayonnaise, kaas en konfyt … Dit bly ’n...
View ArticleSwitserse muesli
Dit staan tradisioneel bekend as Bircher-muesli, en is basies rou hawermout wat geweek word in vrugtesap en jogurt. Heerlik en baie gesond! 2 groenappels 210 g hawermout (rolled oats) 250 ml lemoensap...
View ArticleEiers met aspersies en spek
Jou gaste gaan vra vir nog! genoeg vir 6 1 x 250 g-pakkie strepiespek 24 vars aspersies olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper 12 eiers Verhit oond tot 180 °C. Draai aspersies toe met spek. Pak op...
View Article